Verified Reviews
Southern Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Southern Drakensberg
Rated 4.4 out of 5 based on 552 reviews.
Himeville, Southern Drakensberg
Sani Gables Bed and Breakfast"Baie mooi plekkie met heelwat om te doen en sien. Natuurlik is Sani Pas een van die groot aantrekkings!"
"Just love that side of the world, so much so we will be retiring there shortly. "
"We were prepared, but a small shop will be very handy and will be a good business opportunity for a local in Rhodes."
Himeville, Southern Drakensberg
Dunford's Loft"Museum baie interessant. Genoeg inkopie geleenthede. Rustige dorp. Mooi St Peter's kerk."
"Rhodes het geen winkel, geen dokter, niks, net 'n baie groot polisiestasie wat mens laat wonder oor dorp. Meeste van huisies in dorp is toeriste huisies. Ek sal dit net besoek as ek oppad is na Tiffindel en vir geen ander rede."
Underberg, Southern Drakensberg
Birches Cottage & Willows Garden Room"Mooi ou dorpie. Sanipas sommer baie naby. Op en af met gewone dubbelkajuit bakkie. Grenspos was vriendelik. Yellow Lemon Tree kan ek beslis aanbeveel. Lekker geëet. Kos heerlik atmosfeer en diens ook."
Underberg, Southern Drakensberg
Berghaven Log Cabin"Die omgewing is pragtig! Ons het die Sani-pas gaan ry en dit was werklik 'n ongelooflike ervaring om tot by die Lesotho grenspos te ry. Lemon Tree is die oulikste koffie-kroeg/restaurant en hulle diens en kos was beslis een van ons hoogtepunte. Hierdie kuiertjie was vir ons 'n eenmalige besoek. Ons wou graag ons kinders die omgewing gaan wys, maar ek dink nie ons sal Underberg weer besoek nie."
"Netjiese ou dorpie. Plaaslike inwoners was baie vriendelik. Het ongelukkig nie tyd gehad om enige van die geskiedenis of ander aantrekkings te besoek nie."
"If you are looking for a place without any city luxuries, dirt road streets, beautiful nature, it feels like you are going back in time. This is the perfect place. What an experience. Wow!"
"As jy eenmaal in Rhodes was sal jy altyd terugkom. Daar is iets aan die atmosfeer wat nie beskryf kan word nie. Jy moet dit self kom ervaar om te verstaan."
Himeville, Southern Drakensberg
Dunford's Loft"Daar is maar nie te veel om te doen nie, dit was net vir ons 'n stop Lesotho toe."
"Rhodes is a wonderful village to stay in to explore the surrounding area and a cheaper option to stay in and do day trips for skiing at Tiffindell. "
Underberg, Southern Drakensberg
Eagles' Rock Mountain Retreat"Underberg is 'n pragtige bestemming met soveel om te sien en te doen. Ons sal graag weer hier wil kuier."
Underberg, Southern Drakensberg
Over The Edge Cottages"Dis 'n spookdorpie, maar die Sanipas is 'n moet! "
Underberg, Southern Drakensberg
Moya Cottage"Lovely little town. A nice escape from the busy cities."
"The access and egress roads are currently in bad condition only good for 4 x 4, and then are still very rough and slow travel - add an extra hour to your perceived time to get there."
Himeville, Southern Drakensberg
Sani Gables Bed and Breakfast"Dit wat ons gesien en beleef het was lekker. Ons het net oornag so ons het nie baie kon sien nie. Fietsry en visvang glo ek kan jou daar besig hou."
Underberg, Southern Drakensberg
Bushman's Nek"Die dorpie is te besig en daars nie baie aanwysings nie. Dit kan nogal help. Please fix the potholes!"