Verified Reviews
Summerstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Summerstrand
Rated 4.6 out of 5 based on 209 reviews.
"'n Pragtige skoon area, wat lieflike uitsigte oor die see bied. Baie restaurante en hotelle om van te kies!"
"Close to the University, its a save area with beautiful upper-class houses, trees and green fields next to the ocean."
"Strande baie besig oor Kersfees en nuwe jaar. Mense bemors die strande geweldig oor die genoemde dae, maar gelukkig het die skoonmaak redelik vinnig geskiet. "
"Somerstrand is pragtig en veral Pollock Beach waartoe ons direkte toegang gehad het. Ons sal nie huiwer om weer daarheen te gaan nie. "
"Lyk baie besig en parkering 'n probleem. Nodige winkels darem makliker bekombaar. Omgewing mooi skoon."
"Ons was beïndruk met die netheid van die Strand en Wandellaan. Dit maak dit lekker om daar te kuier."
"Stil, netjiese woonbuurt naby goeie restaurante en vermaak. Maklik bereikbaar van hoofroetes af."
"Min plekke gee die geleentheid soos hier om lekker langs die see te loop en draf."
"The best beach to visit. Also for me the safest compared to other cities. The beaches are clean and the water is nice and warm."
"Pragtige, skoon area en alles is baie sentraal geleë. Veilige staproete langs die see (Marinerylaan)."
"Skoon strand. Lielike wandelpaaie. Streng sekuriteit in kompleks vir gemoedsrus. Verskeie eetplekke binne loopafstand van die gebou. "
"Summerstrand is 'n baie mooi en gerieflike bestemming. Ek sal weer daar bly."
"Great with young children. They can cycle on the coastal path and the beach is perfect, with a safe tide pool too!"