Verified Reviews
Sunday's River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunday's River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 539 reviews.
Bushman's River Mouth, Sunday's River Valley
River Cottage"Die rivier is iets om te beleef. Dis asof die see sy arm uitgestrek het na die binneland toe, daar is 'n oorvloed van vis en voëllewe en natuurskoon."
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
La Petite"Vir die persoon wat op sy verlof net wil "chill" en niks doen."
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
Laslappie Akkommodasie"Een van die mooiste plekke in ons land."
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
Cannon Rocks Beach Suites"We loved staying there! Peace and quiet. Tranquil."
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
Stille Waters"Cannon Rocks is serene. A quiet and peaceful place. Very friendly people."
Alexandria, Sunday's River Valley
Heritage Guest House"Alexandria is 'n plattelandse dorpie, omring deur plase. 'n Goeie basis waarvan jy die Oos-Kaap kan ontdek. Goeie padstalle en koffieplekkies naby. Slegs 15 minute vanaf Kenton on Sea. 'n Kort ent verder, dan is jy in Port Alfred. Dit was heerlik om die area te ervaar."
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
Oh Hello"Quiet little village with lovely walks and has a restaurant and small shop."
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
500 on Alice"Boknes en Cannon Rocks is entjie vanaf hoofpad, so lekker rustig. Die area grens aan die bewaarde Alexandria-kuswoud en groot duineveld gebied. Pragtig maar daar sal sterker ingryping moet wees teen stropery. Baie wild en rotslewe, poele wat voorheen gevul was met seelewe is leeg en word steeds gestroop. Cannon Rocks gaan "desolate rocks" word een van die dae sonder beter optrede. Dis juis hierdie unieke bate van die area wat dit sy hoe eiendomswaarde gee."
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
Oh Hello"Beautiful village, I enjoyed the Cannon Rocks trail through the forest and the way back on the beach. Amazing coastal views."
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
Stille Waters"Cannon Rocks is 'n woonbuurt waar 'n mens kan sien dat die inwoners is trots om daar te woon en die tuine en eiendomme is goed versorg. Die inwoners is so vriendelik as jy verby hulle ry en 'n mens word omtrent gegroet."
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
Stille Waters"Stil plekkie. Pragtige strand. Heerlike restaurant."
Kirkwood, Sunday's River Valley
Lekkerkuier"Die paaie het opgradering nodig, daar is 'n tekort aan meer winkelsentrums insluitend slaghuise. Verblyfkoste is redelik, baie gastehuise is loopafstand. Ek het gaan draf die oggend tot by Look Out en het redelik veilig gevoel. Hulle moet net sypaadjies aan bring vir voetgangers veral soos jy uit Kirkwood gaan."
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
SonnenMeer"Dis 'n ware rusoord en pragtig, rustig en het nooit bedreig gevoel deur enigiets of iemand nie. Ek sal dit as 'n veilige toeristebestemming beskryf."
Kirkwood, Sunday's River Valley
Cleveland Guest Farm"Ideal for business or short visits, although the surroundings are so inviting. "
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
Alistair House"'n Rustige plek met vriendelike mense en 'n lekker staproete."
Bushman's River Mouth, Sunday's River Valley
A'marula Cottage"Dis 'n pragtige omgewing om te besoek, en vir water-aktiwiteite is dit seker idilies. Maar vir toeriste en motorfietsryers is dit maar baie verlate. Restaurante maak vroegmiddag toe, en daar is nie enige winkeltjies vir die koopsoekers nie. Baie rustig, maar jy sal voorbereid moet kom met 'n paar kruideniersware. Vir wegneem-etes was Continental Take-Aways in Kenton-on-Sea 'n lewensredder, en die kos was heerlik. Nie regtig 'n area om oor huis toe te skryf nie."