Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.
"Die heerlikste vakansieplek! Daar was oorgenoeg om te doen. Jeffreysbaai se hoofstrand is seker die lekkerste swemstrand in Suid Afrika."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Algoa Guest House"Loved the Windy City! Destination is so underrated, so much to do and see!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
5 Folkestone"Very good and friendly accommodation destination."
"Strandplek weggesteek vir die wat weet, daar vir ander om te kom ontdek, dit is die moeite werd, glo my. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Courtyard Hotel Port Elizabeth"Gqeberha die stad/dorp as self word nie instand gehou deur sy Minusipaliteit soos dit kan nie. Van die areas en plekke is vervalle. Min moeite word gedoen om toerisme te bevorder. Maar lekker vir 'n gewone SA-vakansie."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
28 Stones Hill Guest House"A wonderful historical town to visit with lovely viewing areas."
"Lekker dorpie, alhoewel nie baie in die dorpie self was nie. Het lang ente op strand gestap. Mense oor die algemeen baie vriendelik daar."
"I love Jeffreys Bay but during December the weather is not good, not much to do or eating places for Muslim community."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Sunset Guesthouse"Net dat die Boardwalk toe was en daar nie veel vir die kinders op die huidige oomblik om te doen nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Riverside Drive"Die dorp gaan agteruit en die slaggate is erg. Dis 'n pragtige dorp maar agteruitgang is duidelik sigbaar."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Garden Gate Guest House"Gqeberha (Port Elizabeth) is a very friendly, service orientated city with great possibilities for the future."
"Die krag was af vir ongeveer 5 ure, nie as gevolg van beurtkrag nie. Blykbaar gebeur dit gereed."
"Pragtige, skoon dorpie met 'n lekker 'vibe' en baie in die omgewing om jou mee besig te hou."