Verified Reviews
Swakopmund
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Swakopmund
Rated 4.8 out of 5 based on 177 reviews.
"Dis' n gegoede woonbuurt, toeriste kan sonder hef of bef die see skoon geniet."
"Vogelstrand is lekker sentraal en die see gedeelte het pragtige spoelklippe aan die een kant en seesand aan die ander kant. Pragtige strand al is die water te koud om regtig te wil swem."
"Heerlik plek met baie Duitse, koloniale oorblyfsels. Vriendelike, warm mense. Kus kan baie koud en klam wees in winter."
"Ver uitgestrekte areas van woestyn met prentjiemooi duine en 'n klein bevolking. Ek sou graag 'n woestyntoer wou doen wat glo absoluut die moeite werd is. Ons het ongelukkig nie genoeg tyd gehad nie. "
"Die plek het baie om te offer, maar die dorpie het baie uitgebrei, so die oorspronklike karakter het bietjie verlore gegaan. Nietemin 'n goeie stop vir aksie-liefhebbers met quads, valskerms en die soort van ding."
"As see uitsig nie belangrik is, is dit heerlik stil en buurt is netjies met Spar naby vir benodigdhede."
"Do not miss out on the living dessert tour by Charlies. We've learned so much, although we are frequent travelers, a whole new world opened up. The guides are very knowledgeable. Please, do not litter in the desert! Or anywhere else for that matter. "
"'n Wonderlike eerste besoek vir my aan Namibië en ook Swakopmund. Maar 'n mens moet op elke plek meer tyd kan deurbring."
"Swakop is nie net vir my 'n vakansiedorp nie, maar 'n dorp waarheen ek môre toe sal verhuis! "
"Very cute town, restaurants in the area was perfect, Wurstbude does sell great pizzas."
"Naby aan Swakop se middedorp, strande, Dome met sportaktiwiteite en message/spa geriewe by nabygeleë hotel."
"Went quad biking and skydiving. Brilliant experience other than the guesthouse. "