Verified Reviews
Tergniet
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Tergniet
Rated 4.7 out of 5 based on 128 reviews.
"Tergniet is ideaal geleë as jy Mosselbaai wil besoek. Alles is binne 'n paar minute in bereik."
"Tergniet is redelik sentraal vir die reisigers wat bereid is om uit te ry na ander besienswaardighede in die omgewing. "
"Tergniet self is 'n baie mooi dorpie. Alles is netjies en die mense is almal baie vriendelik. "
"Nie die grootste toeristebestemming in die land nie, maar baie lekker rustig, veilig en naby aan Mosselbaai en George. Definitief 'n goeie keuse as jy uit die stad wil bly, tog naby die see en ander besienswaardighede."
"Tergniet is ideaal vir 'n rustige verblyf met 'n pragtige see-uitsig, weg van die stadsgewoel. Dit is 'n ideale vertrekpunt na al die besienswaardighede wat hierdie omgewing aan die toeris kan bied."
"As jy wil rus, uitstekend. Niks vir die jeug om te doen in die onmiddellike omgewing nie, moet ry daarvoor. "
"Gaan al vir jare soontoe en dit is 'n wonderlike kuierplek vir alle ouderdomme. Kinders kan veilig buite speel ook!"