Verified Reviews
Tzaneen
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Tzaneen
Rated 4.3 out of 5 based on 275 reviews.
"Lieflike dorpie. Spur is 'n great plek om by te gaan eet."
"Stunning. Really a special place. The sweetest shops, vast nature to explore and very friendly people. Just bring bug spray, if you're from the city! It's a bit of an adjustment."
"Tzaneen is baie mooi en die mense is vriendelik. Ons het by Caffe Villa in Haenertsburg gaan eet en dit was voortreflik. "
"Die naaste dorpie aan Magoebaskloof Ruskamp/The Mountain Lodge is Haenertsburg. Daar is net een klein kafee/winkeltjie met baie beperkte kos opsies en een OTM in die dorpie. As ons weer in daardie rigting gaan sal ons vooraf ons kos koop en geld trek. Vir stedelinge wat gewoond is aan winkels wat tot 19:00 oop is saans, was dit sleg om al die pad Tzaneen toe te ry net om teen toemaaktyd (17:00) daar aan te kom en voor dooiemansdeur te staan. Sommige van die winkels en OTM's is ook in areas van die dorp geleë waar ons nie graag wou rondloop en soek nie, maar mens kan nie hierdie tipe goed vooraf bepaal tensy jy familie of vriende daar het nie. Tzaneen het ons ongelukkig nie beïndruk nie."
"Much bigger town than I thought. Has various small malls for day to day groceries. Green mountains to cycle through. "
"Baie om te sien in die omliggende omgewing en al die winkels is daar, bv. om jou kruideniersware vir die tydperk aan te koop."
"Tzaneen het 'n pragtige omgewing met baie vriendelike mense. Dis 'n ware juweel van 'n plek. "
"Tzaneen is 'n wonderlike dorp en nadat ons vir die ander twee aande verblyf gekry het, het dit 'n aangename naweek uitgedraai!"
"Geen restaurante oop na 17:00 in die dorp. Maak seker om kruideniersware saam te neem om self kos voor te berei in die kamer se kombuis op 'n Sondagaand."