Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Upington

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Upington

Rated 4.3 out of 5 based on 628 reviews.

Upington

Tehillah Guesthouse

"Dit is my geboorte dorp en ek sal altyd teruggaan."

Upington

Libby's Lodge

"Baie ontspannend."

Upington

At Home

"Upington is great."

Upington

Oranjerus Resort

"Silwerskoon dorp met vriendelike inwoners!"

Upington

Just B Guest House

"Upington is 'n stunnig dorp."

Upington

Das Dunen

"Baie skoon, netjiese dorp!"

Upington

Gemütlich Guest House

"'n Warm plek, maar lekker. "

Upington

Werda Guesthouse

"Blyk na ’n gewilde bestemming na aanleiding van toeriste teenwoordigheid."

Upington

Ditsem Gasteplaas

"Good shopping mall. "

Upington

Oranjerus Resort

"Heerlike beginpunt vir ons toer gewees!"

Upington

Upington Accommodation Affair

"Groot moderne dorp/stad met vriendelik mense, sowel as alle geriewe en dienste!"

Upington

Das Dunen

"Upington is 'n pragtige, skoon dorp in die Noord-Kaap."

Upington

Le Must River Residence

"Enjoyed the friendliness of the Upington community."

Upington

Schroderhuis Guest House

"Heerlik naby alles wat jy in 'n groot stad sou verwag. Upington is 'n besonderse toerisme-aantreklikheid in die hart van die Noord-Kaap. Bied jou kultuur by die Oranje Wynkelders se kaas- en wynproe noudat die Covid-regulasies dit weer toelaat, met pragtigste vakansieplekke langs die mooi Oranjerivier."

Upington

Das Dunen

"Die dorp pragtig en daar is so baie om te doen."

Upington

Ditsem Gasteplaas

"Upington is definitief 'n moet!"

Upington

Avond Rust Guest House

"Daar is baie akkommodasie beskikbaar en sorvuldiglik moet nagegaan word oor die bespreking, voordele en nadele. Wat jy gegee word is wat jy voor betaal en bespreek het."

Upington

Upington Accommodation Affair

"So pragtige dorp. Dit is so heerlik om op die oewer van die Gariep te ontspan. Ons land se eie Palm Beach. Die lane palmbome iets besonders."

Upington

Libby's Lodge

"The reason for our stop over was because it was the closest town for us to reach after viewing Augrabies Falls."

Upington

@ Belurana River Manor

"Loved Upington; Enjoyed a superb supper at the Red Ox Restaurant. Friendly service."

Upington

Arquila Guest House

"Red Ox Restaurant is ’n puik eetplek. Die dorp is skoon en netjies."

Upington

Belihante Lodge

"Goeie stop op pad na ander besienswaardighede."

Upington

Ditsem Gasteplaas

"Tipiese plattelandse dorp met 'n verskil dat dit die pragtige Oranjerivier by het. "

Upington

Azalea Guesthouse

"Sal weer daar gaan bly net bietjie langer volgende keer. Mense baie vriendelik en behulpsaam."

Upington

Desert Palace Hotel

"Winter nie 'n lekker tyd vir reis nie. Kon dus nie plek verken en geniet nie."

Upington

Upington Accommodation Affair

"There is a lovely steakhouse on the Orange River. The town is beautifully clean and the inhabitants super-friendly."

Upington

Oranjezicht Gaste Akkommodasie

"Ligging uitstekend as iemand Kgalagadi toe reis."

Upington

Das Dunen

"Reg vir oornag na Noord-Kaap vir blomme kyk. Donkie museum besienswaardig."

Upington

Oranjerus Resort

"Baie geluk Upington stadsraad en publiek vir 'n skoon en goedversorgde dorp. Klerksdorp en Noordwes kan gerus by julle kom leer."

Page
Page 11 - Showing 301 to 330

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers