Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Savanna"Leeupoort Vakansie dorp is 'n juweel. Baie vriendelike en gasvrye mense teëgekom."
"Begin van die Waterberge wat 'n pragtige, gasvrye omgewing is met soveel om te bied."
"En route to Thabazimbi from Johannesburg, make a pit stop at Beestekraal Station for a bite or milkshake. Just keep your eyes on the road as there is some serious potholes and corrugations."
"Die Limpopo provinsie, veral die Waterberge, staan ons na aan die hart - pure bosveld!"
"Mal oor die bestemming, gerieflik naby vanaf hoofweg. Moet sê, mag dalk volgende keer eerder Rustenburg besoek."
"Hierdie was ons eerste kuier in die Vaalwater-area, maar van wat ons gesien en ervaar het, was ons baie gelukkig."
"Overvaal-oord is te duur vir dagbesoekers, daar is baie ander besienswaardighede wat 'n mens kan besoek. "
"Hele dorp het baie agteruit gegaan in die laaste paar jaar. Toestand van pad-oppervlakte is betreurenswaardig en uiters gevaarlik vir voertuie. Dorp is nie meer die vriendelike, veilige plek van voorheen nie."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Tiru Lodge"Absolutely beautiful reserve, plenty of wildlife, fantastic entertainment area and well-stocked farm shop."
"It was my first time traveling to Bela-Bela, I did enjoy the place."
"Enigste rede waarom ek moes dorp toe ry was om visgery te koop. Sou lekker gewees het as dit by die oord se winkel beskikbaar was."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Tiru Lodge"Pragtige omgewing. Goeie veldbestuur word toe gepas. Diere in puik toestand."
"Leopard Cove het vir seker ons harte ge-open van dankbaarheid en besef hoe wonderlik ons Skepper die hemel en aarde gemaak het en bring 'n mens net nader aan die Here. Alles is so volmaak geskape en om die waterstroom te hoor, dan te sien en skielik verdwyn die water in 'n skeur in die rots en niemand weet waarheen dit gaan nie. Absoluut asemrowend."
"Die dorp het ongelooflik versleg i.t.v. infrastruktuur. Die omliggende dele is goed."