Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"Daar is nie veel om te doen in die omgewing nie, behalwe om Die Oog te besoek."
"Dit was ons eerste keer in Bella-Bella en ons almal het baie van die plek gehou."
Lephalale (Ellisras), Waterberg
Inca Lily Guest House"Weet nie rerig wat Lephala bied nie, die myn is naby en daar is verskeie natuurreservate in die area."
"Toeka se Dae farmstall is one of the best and makes the visit to Bela-Bela a pleasure."
"The street to go to Mount Amanzi is gravel, if the can change that for us with small cars."
"The vegetation of the Waterberg is magnificent. A unique experience for me was seeing the resurrection plant and how it came to life overnight after been given a little bit of water. "
"Alhoewel die grond pad gereeld geskraap word, sal ek dit steeds nie aanbeveel vir 'n voertuig met 'n lae grondvlak nie. Die meerderheid van die pad is baie mooi maar twee of drie plekke is net groot klippe waaroor 'n mens moet probeer 4x4 en dit werk glad nie vir 'n lae voertuig nie!"