Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Jacobsbaai is 'n baie stil dorpie met eintlik baie min besienswaardighede. Maar, dis perfek vir 'n naweek weg, as jy wil wegkom van die besige stadslewe en net wil afskakel met 'n boek en vars seelug."
"Oulike plekkie. Rustige vissersdorpie. Naby Strandfontein. Heerlike eetplekke."
"Altyd pragtig daar, word net al meer oorgeneem met die permanente inwoners/vissermanne en hul gesinne wat al meer word en dit nie netjies hou nie, orals lê stukke bottels en glase rond. "
"Die restaurante moet asb. later oop bly. Dit is 'n baie stil en rustige dorp. "
"Voorstrand Restaurant was 'n groot wenner. Lekker atmosfeer, 'n strand en see uitsig en fantastiese lekker kos!"
"10 years ago Paternoster was really clean and everything looked brand new. The houses have aged a bit, but not too much and there's plenty of sand in the roads, a lot more than what I could remember."
"Langebaan is 'n baie lekker plek vir 'n wegbreek vakansie en daar is alles wat jy benodig om jou vakansie lekker en aangenaam te maak, jy kort niks daar in Langebaan nie."
Britannica Heights, West Coast
Die Skilpadjie"Rustige omgewing. Pragtige wegbreek van besige stadslewe. Vriendelike mense."
"Grotto Bay is a perfect place to go away with close friends or family. It’s close to Cape Town but felt as if we were away on holiday from the start."