Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 7117 resensies.
"I love the West Coast, the weather is always great and there are so many beautiful little fishing villages and farms to visit."
"Skoon wye strande. Baie goeie restaurante. Besoek Koelkamersteater. Dit is die moeite werd."
"Langebaan bied verskeidenheid plekke aan. Veral kosplekke. Gee Rocxi's n probeer, dis lekker kos en atmosfeer. Daar is genoeg winkels en 'n Caltex plus 'n karwasplek."
"Jy moet jou beplanning doen voordat jy gaan, dit is 'n ry-bestemming, om al die plekke om jou te ervaar en besigtig."
"Dis beslis 'n goeie keuse gewees om St. Helenabaai toe te gaan. Die uitsig is mooi en daar is aktiwiteite vir alle ouderdomme."
"Such an amazing part of the world. I'll certainly be travelling back there with my family."
"Sal graag wil sien dat daar meer voorsiening gemaak kan word vir 'n beter supermark as wat huidiglik daar is."