Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Unieke vakansie ligging. Die strand, rus en vrede was heerlik. Velddrif se spar verkoop alles wat jy nodig het in oormaat en van topgehalte. Pak net jou handdoek en hoed."
"Dit was ons eerste besoek aan die Weskus - pragtige plekke gesien. Alles skoon, netjies en veilig."
"Ons het die lekker ribs, calamari en pizzas gekoop by Watergat! Laguna Mall het n groot verskeidenheid winkels en Club Mykonos is 'n ondervinding op sy eie. Langebaan is tops!"
"Lekker vakansiedorp en baie veilig. Was heerlik om met oop vensters sonder diefwering, alarms en veiligheidshekke te kon slaap. Hou dit asb. net so. Well done Strandfontein."
"If you want a break for everything, this is indeed the place to escape it. It is home away from home - and in fact even better."
"Beautiful plek, heerlike eetplekke, lekker Desember-gees! Wil sommer daar aftree. Sterkte met wat julle moet bereik."
"Yzerfontein kruip sommer vinnig diep in jou hart en die vriendelikheid van die inwoners kry jy nêrens anders nie. Dis waarlik die mooiste dorp in ons land."
"Dit is maar soos enige ander klein dorpie in Suid-Afrika, behalwe dat dit effens skoner is en die strate nie vol gate is nie."