Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"A charming, clean and well cared for town, with a beautiful beach. Excellent position for trips to view flowers."
"Velddrif is 'n unieke kusdorpie en ons het die heerlike eetplekke op ons eie ontdek en verken."
"Strandfontein is nog ongerep met pragtige natuurskoon. 'n Pragtige strand. Daar is ook 'n winkel wat aan jou basiese behoeftes voorsien. Daar is ook 'n restaurant waar jy kan eet en Doringbaai is slegs 'n paar kilometers weg."
"Had a fantastic meal at Isabellas. Perfect food, view, friendly staff and a broad based menu."
"Quaint and historic seaside tourist destination, with good seafood restaurants. "
"Die rustigheid bederf jou. Ten spyte van die rustigheid is alles byderhand. Ander dorpies en besienswaardighede is binne ry-afstand."
"Ons is bietjie vinnig daar deur, maar daar is baie om te doen in die nabygeleë area en die in en om die dorp."
"Dis 'n pragtige omgewing, maar dit voel of daar, veral in die winter, nie werklik iets is om te doen nie. Dit is egter nie altyd 'n slegte ding nie, veral as mens net 'n bietjie wil afskakel van die geraas en gedruis van die stad."