Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"We did not explore much, as we went to a family wedding. Family time was our main focus. The quality of the food at three different places was extremely good! Large portions and very tasty! The venue at Bosduif Club was very versatile. We were lucky to have wonderful weather for an outside "kuier". The food was 100% plus! The food at Isabella's was well priced and super tasty. At Melkbosskerm one could eat more than one can consume. Food fresh and tasty. Hosts at all the venues were super friendly."
"Ver van Gauteng! Lekker veilig - kon lekker stap en die Marina is altyd iets om te sien. Winkels naby (Laaiplek) asook Vredenburg, St Helena en Paternoster is 'n entjie se ry - so baie sentraal geleë. Inwoners by Marina is vriendelike mense wat maklik kuier!"
"Ek is 'n inwoner van Vredenburg en bly al vir 50 jaar hier, daarom sal ek enige besoeker aanraai om hulle hier te kom tuismaak, want van hier kan hulle baie besienswaardighede in die Weskus besoek en ek het juis my vriende laat kom om 'n tydjie met hulle te spandeer."
"Te veel smouse, as 'n mens hulle so kan noem. Die nota in Voorstrandt se restaurant se kleedkamer oor die kinders wat goedjies verkoop, behoort in ELKE akkomodasieplek opgeplak te word. Ons het Voorstrandt gereeld besoek en het dit baie geniet. Ons was voorheen al op Paternoster en sal moontlik weer eendag daar gaan uitspan."
"Die area het pragtige natuurskoon. Die rustigheid van die area maak dit 'n plesier om daar te bly. Dwarskersbos word ten sterkste aanbeveel vir oornagverblyf of vakansie."
"Die Weskus moet beskou word as die juweel van die Wes-Kaap. Dis 'n ander wêreld. Mense is baie gasvry en vriendelik."
"Ons het nie geweet daar is 'n Doringbaai nie, maar het hom gaan soek en was ons beëindruk. Die dorpie is nie te groot nie en die nodige was daar. Pragtige dorpie en ek moet dit noem - SAPD was uitstekend met patrolering en sigbaarheid, nie net in die paar strate nie, maar oral tot op die strand. "
"Yzerfontein is a cute little town with everything you need right on your doorstep."
"Bekoorlike Weskusdorpie met baie interessante besighede en eetplekke. Hope vermaak en dinge om te doen."
"Dit hang regtig af hoekom jy gaan. Ons wou net wegbreek met so min moontlik aanraking met die res van die wereld, maar ek het gevind dat goeie eetplekke bietjie skraps was. s"
"Very clean and neat house. Has everyting you need. Family loved it. Close to beach, pool and shops. Highly recommended."