Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Pragtige sandstrand. Ons was bly hulle het so baie reën gekry terwyl ons daar was!"
"Very friendly folk. A must is coffee at Ray's and freshly made pastries at Karoo Rouge. They have a fantastic range of veldskoene in many colours. Lorraine will make you some awesome coffee. "
"Pragtige plek, met baie mooi strande en naby aan areas soos Hoekwil, Sedgefield ens. wat definitief die moeite werd is om te besoek."
"Plettenbergbaai is 'n uitstekende vakansiebestemming, bietjie besig in Desember, maar rustig in die nuwejaar. Ons hou al die afgelope 5 jaar vakansie in Plettenbergbaai en was nog nooit spyt nie. Jy is bederf met keuses as dit by strande kom, van die hoofstrand langs Beacon Isle Hotel tot die kilometer lange strande nader aan Robberg en Lookout Beach naby die lagoon. Al die winkels en eetplekke in en om die hoofstraat kan jou ook vir ure besig hou. "
Breede River Valley, Western Cape
Weltevrede @ Bon Cap"Baie lekker plekke in die omgewing om te besoek. McGregor is om die draai en ook 'n verskeidenheid wynplase bv. Grahem Beck (MCC), Nuy Kelders (heerlike pizza's met 'n kaggel), Four Cousins en vele meer."
"It is a suburb with the best views of the ocean and Mountain, smack bang in the middle of the CBD, Waterfront and Blouberg Beach. Close to all amenities, the highway and main roads."
"Langebaan is beslis een van die aangename vakansieoorde om in te bly. Daar is baie besienswaardighede en bied beslis waarde vir jou geld."
"Street names not visible on all street corners, difficult to locate at night time. Water ways very clean, and well-kept, and birdlife an extra bonus. "
"Jacobsbaai is pragtig en daar heers rustigheid oor die dorp. Die Weskusplek Restaurant kan hulle spyskaart verbeter, die 4 opsies op die spyskaart was nie beskikbaar toe ons bestel het nie."
"As iemand wat in Hartenbos groot geword het, was hierdie nou my eerste keer weer daar na al die veranderings. Die nuwe seefront is nie so lekker soos die ou een nie. Alles is meer moeite om by uit te kom. Dinge is nie so toeganklik soos altyd nie. En die pretpark se pryse is belaglik. Betaal om in te gaan en dan betaal vir elke ding wat jy wil doen. Ons is dus Diaz toe vir vermaak vir die kinders. Maar dit bly mooi en lekker. "
"Hermon self is nie rêrig 'n toeristebestemming nie. Dit is egter sentraal geleë en naby Riebeeck Kasteel wat 'n baie interessante plekkie is met lekker olywe en wyn. Die area as 'n geheel is 'n lekker bestemming."