Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Heroldsbaai is 'n pragtige plek. Ons was daar buite seisoen en dit was heerlik stil. Ons het geen probleem met straatparkering gehad nie. Strand en hele dorpie is skoon en mooi onderhou."
"Gordon's Bay feels like a resort destination with the sea and beautiful mountains. Good restaurants and shops nearby. Safe swimming for children."
"Hermanus se Hemel en Aarde Vallei is vol asemrowende plase en wynroetes soos Bartho se WijnSkool. Daar is talle dinge om te doen. "
"Rustige dorpie wat veilig gehou word deur gereelde patrollie van sekuriteitsmaatskappy, maar omdat dit grondpad is, kan dit 'n steurnis wees deur die nag as hul patrolleer, maar ten minste voel jy veilig."
"Klein, maar die mense is lekker! Voel beslis soos 'n ou inwoner. Dan is die natuur en die hotel se kos, tops!"
"Struisbaai/Agulhas is perfect for at least 2 days' stay. Enough to visit or to do if you love the nature and the ocean."