Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Danabaai is 'n pragtige woonbuurt met baie vriendelike inwoners en oulike winkeltjies. "
"Dis een van die lekkerste vakansie plekke met mooi berge so ook omgewing, raai enige een aan om daar vakansie te gaan hou."
"We have always enjoyed Sedgefield as a holiday destination and had timeshare on Swartvlei for many years and later in Sedgfield. "
"I have frequented Yzerfontein over the last 15 years and have seen the town grow. This time 2 new gems opened up: a bakery and Yzer Bru. Definitely worth a visit. Fish market mostly operational during the week but there is a fish shop (ask a local for directions). What I love most about Yzerfontein is that you can find homes with sea views and hear the ocean. Great beach walks and rock paths. Well worth a visit and proximity to Cape Town is great. "
"Pragtige, vriendelike, rustige plaasdorpie. Merwerville is definitief 'n plekkie om te besoek."
"Yzerfontein is sekerlik veiliger as die ander Weskusdorpies in die area. Mense braai buite op hulle voorstoepe, bykans geen diefwerings, baie huise het geen heinings nie en kinders speel in die strate, fantastiese vakansie-atmosfeer."
"Good destination if you want to relax for a few days. Local restaurant Bergkelder Guest House was great and would recommend it. Pixie World was an unexpected breath of fresh air, pity it's not advertised when you looking for things to do in the area. Spotted it on our way out. "
"It's an awesome place to get away. Very convenient and nice and quiet for people trying to relax on a vacation. "
"Beautiful views and awesome shopping place to buy memorable items to show you were by Strand."
"Robertson is een van ons gunstelingbestemmings om weg te gaan kruip van die besige lewe. Dis ons derde besoek aan die dorpie en dit sal 'n gunsteling bly - ons vertel al ons vriende om soontoe te gaan."
"Lovely area but pity no pubs or restaurants directly on or overlooking the beach/river. "
"Jacobs Bay is the perfect place to have a rest, it is absolutely beautiful there, amazing sea views and if you like bird watching it has amazing birdlife, hiking trails, and mountain biking. There is a backpackers lodge with an amazing Pixie Garden which is great for young children to visit and there are bars where the adults can watch rugby and have a beer and relax. Also not far from there is a private beach which is famous for surfers. It is called Swartriet Beach, for a small fee you can go surf there."
"Die wynplase is wonderlik en die Railway Market 'n groot plus. Die Krimi Fest is 'n briljante konsep en iets wat ek weer sal bywoon. Dit kom wel voor asof die dorp se infrastruktuur 'n bietjie aandag kort (paaie, netheid, ens.)."
"Vanrhynsdorp is nie groot nie en daar is nie veel op die dorp nie, maar ons het gegaan om weg te kom van die stad en sy bedrywighede, en daar is darem Vredendal wat nie te ver is nie. Maar ons kon alles wat ons benodig het vir die naweek op Vanrhynsdorp kry en was baie verbaas oor die hoeveelheid winkels wat op die vakansiedag oop was. "
"Bly 'n lekker gemaklike en vriendelike plek om te gaan kuier. Mense altyd vriendelik."