Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Winkels is almal oop tot laat. Winkels is goedkoop en verkoop alles. Strand is altyd netjies en Langebaan is definitief een van my gunstelinge."
"Paddagang Fijne Wijne het die heerlikste hoender schnitzels en Moniki is 'n oulike plekkie met interessante sjokolade. Sal definitief albei plekkies voorstel om te besoek en dis net 5 minute uit mekaar!"
"Die inkopiewinkels sit nie ver nie en Vredenburg is omring met mooi dorpies."
"Die pragtige lang, oop strand met die sonsondergang op die horison is besonder mooi. Die heerlike seafood platter by die Paternoster Lodge, pizza by Blikkies Restaurant, die besienswaardighede in die talle winkeltjies, die mooi vissermanshuisies, en die nog stil en vreedsame omgewing wat my keer op keer laat terugkeer."
"We absolutely love the Around the Pot cycling event that is hosted yearly in this beautiful town."
"Pragtige omgewing met vriendelike mense. Die natuurliefhebber sal Swellendam vir niks anders verruil nie."