Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Baie om te sien en te ervaar. Ons tydjie was egter bietjie beperk. Sal baie graag langer daar wil vertoef en kuier."
Brackenfell South, Western Cape
11 on Berrie"Baie rustige en veilige buurt. Ons sal graag weer daar gaan bly indien ons akkommodasie in die betrokke area soek."
Britannica Heights, Western Cape
West Coast Cactus Acc"Die area is baie stil en veilig en lekker hoog geleë. Dink dit gaan oor die volgende 10-15 jaar baie uitbrei."
"Naby genoeg aan die stad vir 'n vinnige kuiertjie, maar nie binne in die gedruis van Hermanus nie."
"Baie beïndruk met hierdie stil, skoon dorp en die pragtige strand wat honde-vriendelik is."
"Pleasant location in proximity to De Kelders (whale watching), Gansbaai and Hermanus (shops & restaurants)."
"Hoping the gravel road by the light house will be fixed soon. Detrimental to your car's health. "
"Robertson is 'n baie mooi dorpie met vriendelike mense. As jy van wyn en lekker kos hou, dan is dit die plek vir jou."
"Langebaan is a true gem to be discovered. Beautiful and peaceful. Definitely one of our family vacation spots for future!"
Stellenbosch Central, Western Cape
@ stellenboschcentral"Sentraal sê alles. Loopafstand van alles af."
"Dis 'n baie vriendelike omgewing en daar is baie aktiwiteite wat 'n persoon kan doen. Dit is kindervriendelik. So ek sal enige gesin aanbeveel om daar te gaan kuier. "
"Pragtige strandjie. Die dorpie lê uitgestrek met baie arm dele tussenin, maar die see is absoluut pragtig."