Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
Great Brak River, Western Cape
Oppispoor"Paradys vir hengelaars, see en buitelug liefhebbers.Alle inkopies beskikbaar. Dansgeriewe vir oud en jonk en-en-en!"
"Naby wynplase, pragtige omgewing vir stap, fietsry en ontspan."
"'n Wonderlike plek en area met baie besienswaardighede. Baie eetplekke en mooi natuurskoon. Vriendelike mense."
"Die Walvisroete is baie naby, dit is 'n baie klein plekkie, maar die perfekte wegbreek vir rustigheid."
"I was down for a wedding so can't really comment. Wedding was gorgeous though."
"Ja, daar is 'n haarsalon, Nu Look, wat nie veel na iets lyk nie, maar die gehalte van hul diens is ongelooflik. Ek sal hulle beslis aanbeveel vir enige dame wat graag haar hare gewas en blow-wave wil hê."