Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
Britannica Heights, Western Cape
Elm Tree Guest Farm"Small, quiet town, not a lot to do but great for a quiet getaway."
"Dit bly 'n lieflike dorpie as jy 'n rustige wegbreek soek, maar restaurante veral vir aandete is beperk (baie maak deur die dag oop en 15:00 of 17:00 toe). Daar is so 3 plekkies waar jy aandete kan geniet en prys is so R250 pp."
"This is part of an annual trip that my elderly friend takes to South Africa, from the UK. He always enjoys George!"
"As jy Strandfontein toe gaan, vat maar alles saam. Dis 'n vakansie bestemming, so jy gaan rus daar. Daar is geen verkeer nie, en hulle het 'n pragtige karavaanpark met die mooiste uitsig. Die winkeltjie op die dorp maak reeds 18:00 toe, so as jy iets vergeet het, wikkel maar vroeg. Daar is ook 'n restaurant op die dorp wat maar redelik duur is vergeleke met ons dorp se restaurante. Besoek gerus ook vir Doringbaai (8km ver) en gaan proe wyn by Fryers Cove in die ou vis fabriek. NS: Onthou jou bergfiets-lekker roetes om te ry in die omgewing."
"Oudtshoorn has really grown on me in this past 2 years that I have come here. I will be back every year to visit this jewel of a place."
"Excellent security, first point of contact at the gate was so professional. The atmosphere at Shelley Points is awesome."
"Dis 'n oulike en klein dorpie met baie plekkies wat besoek kan word. Die dorp het 'n elektroniese toer en staproete."
"Kleinmond is my gunsteling plek! Jy kan ook heel goed regkom daar sonder 'n voertuig. Daar is allerlei lekker restaurante reg op die kus, pragtige wandelpaaitjies en die strand is beeldskoon. Ek sal enige tyd teruggaan!"
"Hartenbos has some great restaurants, a nice water park with play area, lovely beaches - ideal for long walks and plenty of very nice shops. We loved the Laundry Museum and found the ATKV Hartenbos Museum (Great Trek) very interesting and educational. We will definitely visit Hartenbos and surrounding areas for a longer period in future."
"Pragtig, onbesoedel, rustig, wonderlike mense wat net heeltyd reg is om 'n geselsie aan te knoop. Die wonderlikste natuurskoon. 'n Lafenis vir 'n moëe siel."
"Alhoewel die plek afgeleë voel is dit tog naby ander dorpe en groot winkelsentrums."