Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Meer beligting veral vir snags wanneer gesin laataande op strand wil loop as gevolg van hitte."
"Kleinmond is 'n tipiese kusdorpie en vir ons (ouer mense) was dit voldoende,maar vir die jonger geslag was dit soms bietjie vervelig. Ek sou dit nie wil verander nie, want dan verander 'n mens die karakter van die dorpie."
"Baie oulik. Weskuskombuis Restaurant in besonder - ligging, kwaliteit van kos en die diens is uitmuntend."
"Daar is soveel om te doen en te sien in die Paarl en die omliggende omgewing. Die Paarl is 'n skatkis."
"Baie oulike dorpie. Ons was 4 dae daar en het elke dag iets gehad om te doen. Die Kokerboom Kwekery is 'n moet om te besoek en daar is ook baie lekker eetplekke. Die Red Ox was uitstekend. "
"I will recommend Isabella's Restaurant situated in the habour. Just make a reservation, because they are very popular and you may not get a table if they are busy. It has very friendly staff, nice atmosphere and good food."
"Altyd lekker om daar vakansie te hou, maar hulle oorprys die vakansiegangers tydens hoogseisoen en Mosselbaaiers dink die plek behoort aan hulle."
"Very friendly people with quaint little restaurants. Great seafood takeaways. A good fishing destination with great choices of places and different types of fishing techniques you'd like to try. A short drive to places like St Helena Bay, Paternoster and Saldanha Bay. Great location with a very interesting river, sea and lagoon system. Great place to just unwind and take some time out."
"Pragtig! Alles is mooi en skoon. Die perfekte vakansieplek vir families - groot en klein."
"Geen bykomende kommentaar nie. Plett is netjies soos ons dit nou al ken en verwag."