Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Pragtige dorpie met surfers paradise gevoel. Alles naby geleë en lekker familie-aktiwiteite. "
"Netjies en skoon area. Maklik om Kaapstad toe te gaan. Baie eetplekke en geriewe. Strande is skoon en groot."
"Ons het geen negatiewe kommentaar, die area is rustig, pragtig en beslis vakansieganger toegerus."
"Mooiste berge wat tydens sonsopkoms en sonsondergang in die mooiste kleure omtower word. "
"Beautiful, alles is so mooi en skoon. Vreeslike vriendelike mense. Als asemrowend mooi!"
"Enige toeris behoort Victoriabaai te besoek. Die baai is pragtig, skoon en netjies. Vriendelik mense en die branders is ongelooflik - enige waterliefhebber se droom."
Great Brak River, Western Cape
Knus-Seewoonstel"Baie goeie ligging naby die see, winkels en ander besienswaardighede."
"Vredehoek is 'n pragtige en stil klein "village"! Naby die stad, maar het nog steeds sy eie karakter. Ek sal dit aanbeveel as mens naby die stad wil wees."
"Paternoster is die mooiste dorpie! Het so lekker geëet by Voorstrandt en Square Spoon. Mooiste strand en wit huisies. Verlief op die plekkie! "
"Fantastiese en rustige dorpie reg langs die kus met die mooiste uitsigte en lekkerste restaurante. "