Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Ons het opgemerk dat daar 'n verbetering in die infrastruktuur van die dorp is."
"Pragtige dorpie met gasvrye inwoners. Sal volgende keer langer tyd daar wil spandeer."
Breede River Valley, Western Cape
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse"Dit is net ongelooflik mooi in die omgewing - met al die berge en wynlandgoed - dit is nou regtig hemel op aarde daar."
"Bloubergstrand is a very nice suburb accessible to all the amenities especially the beach just across the road."
"Baie vriendelik mense wat daar werk en behulpsaam. Het gevoel soos 'n huis weg van die huis. Dit was baie skoon en lekker rustig. Was 'n baie lekker oorbly in die Kaap."
"Naby die see en vir dié wat winkels toe wil gaan, is daar 'n mall sowat 1,5 km weg van Ocean Memories af."
"Ons is wel bekend aan die Strand-area. Altyd lekker om in die omgewing te kuier."
Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Robin's Nest"Dit is voorwaar 'n baie indrukwekkende plek. Tuine lieflik, en al die ander geboue/huise was ook baie netjies. Sal dit beslis aanbeveel."
"Wonderlike, hulpvaardige personeel. Ingestel op die toeris en sy behoeftes. "
"Dis 'n lekker dorpie en die landskap is baie mooi. Weens die dwelmmisbruik daar, voel ek egter nie so veilig wanneer ek in die dorp en op die strand loop nie."
"Stellenbosch and surrounding area offers so much to do, that there is never enough time, but one can always go back for another visit."
"Dit is 'n pragtige dorp. Dis jammer dat die restaurant by die ligtoring toegemaak het, dit was altyd 'n hoogtepunt. Hulle kos was altyd baie spesiaal. "
"Wat 'n pragtige dorpie - vol geskiedenis en baie om te ondersoek en te beleef! Volgende keer bly ons langer!"