Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Struisbaai het diep in ons harte ingekruip ... Soveel so, dat ons dink om daarheen te verhuis eendag ..."
"Ons het gevoel dat die winkels af na die Hawe se kant toe, te laat oopmaak in die oggende indien 'n persoon 'n ontbyt wil geniet. Daar was 2 oop so was nie baie beïndruk daarmee nie. Selfs die boekwinkels was teen 10 nog nie oop nie. Baie teleurgesteld daaroor, maar die res was dit taamlik ok. "
Van Riebeeckstrand, Western Cape
Melkbosstrand Beach Cottage"Beslis regte omgewing vir toerisme, en die strand is loopafstand."
"Would love to explore the town and will most definitely plan a breakaway soon."
"Port Owen is 'n pragtige plek en ons gaan beslis teruggaan om daar ook te gaan vakansie hou."
"Ons het heerlik geslaap en het die uitstappie na die Bird Hide, wat die gasheer aanbeveel het, baie geniet. Dit was Sondag, so alles was toe en daar was nie veel om te doen nie."
"Dit was ons eerste kuier in Langebaan. Langebaan is 'n pragtige dorp met besonderse akkommodasie en 'n pragtige strand. Daar is genoeg vermaak en eetplekke vir toeriste. Kan aanbeveel word."
"Voorbaai is goeie toeristebestemming - die see/strand is rustig en skoon. Mense is vriendelik."
"Absoluut die moeite werd as vakansiebestemming. Die omliggende omgewing bied soveel vermaak."