Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Die natuurskoon is pragtig en die mense vriendelik. Oulike en interessante winkeltjies. Vredenburg is net 'n klipgooi weg as jy inkopies wil gaan doen. Ek sal dit beslis aanbeveel. Sal nie sommer weer op 'n ander plek gaan vakansie hou nie. "
"Die mense is baie vriendelik en kom opreg voor. Die dorp het al die nodige om jou gemaklik van al die nodige te voorsien. 'n Ideale wegbreekplek."
"Gardens is a very nice and central place, close to everything, clubs, CBD, Table mountain, restaurants, etc."
"Ons het die kort tydjie in Gordons Baai baie geniet. Baie vriendelike en gemaklike mense."
"Die gastehuis is in 'n baie stil woonbuurt en naby aan alle geriewe, eetplekke, ens."
"Baie stil en rustige dorpie, vir rus en vrede is dit die ideale plek om te gaan rus."
"Goeie begin vir 'n Weskustoer, moet egter nie vergeet om 'n vertoning en ete te bespreek by Tannie Evita se Perron nie. Ons het Evita praat Kaktus beleef, en dit is 'n moet."
"A wonderful place to get away from the trials of life. Amazing people live there."