Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Beautiful town with beautiful beaches, and two large malls. Community very friendly."
"Fantastiese vakansieplek. So baie om te doen en te sien. Afrikaans en baie vriendelike en behulpsame mense."
"Heidelberg is 'n pragtige dorpie wat sentraal geleë is waar jy die platteland en see kan ervaar. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam."
"Pascals het heerlike kos, fantastiese musiek, gasvrye en gesellige gashere (ek ken Mark al baie lank). Napier is 'n lekker plek."
"Miskien bevooroordeeld, maar dit moet die mooiste dorp wees in die Overberg vir ons. Abby Rose is definitief 'n moet. Uitstekende kos en gasvryheid. Die wilde perde is 'n plus vir die dorp."
"Very friendly residents. Peaceful. Beautiful surroundings. Many walking trails. Perhaps renting of bicycles, tractor and trailer rides through the vineyards, annual "McGregor Mile", etc. could be considered to attract more tourists."
"Baie vriendelike mense, insluitende personeel by besighede en restaurante. Hermanus is 'n gasvrye, vriendelike, skoon dorp waar ons baie veilig gevoel het."
"Tydens beurtkrag sukkel restaurante om gehaltediens te lewer. Spar op sondae 14:00 toe? Baie toeriste daag eers na 4 uur op na 'n vlug. Kyk asb. daarna."
"Very basic, but has all the necessities needed to relax. The main road was a little noisy, but not unbearable."
"Montagu-omgewing het talle grondpaaie en passe, soos Pietersfontein, Patatsfontein (4×4), Doornkloof, Oubergpas en Anysberg, om maar net 'n paar te noem."