Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Witsand is gorgeous. We loved the little town and the friendliness of the inhabitants."
"Cape Town in great but everything is more expensive than the rest of South Africa."
"Een nag in die dorpie is nie genoeg nie. Moet die dorpie ten minste 2 aande oorbly om alles te ervaar. Effense ompad om dit te gaan sien het, maar die inwoners van die dorpie is baie vriendelik."
"Mooi en veilige dorpie met baie vriendelike mense. Sommige gaste wat nie Langebaan ken nie, soos ons, sal die woonbuurt vreemd vind."
"Baie verskillende lekker restaurante wat volstruisvleis heerlik kan gaarmaak en voorsit."
"Pragtige wynlande, mooi natuur, paaie uitstekend. Als skoon en word mooi instandgehou."
"Mosselbaai is 'n heerlike plek wat soveel bied om te doen. Vir die wat hou van snuffel, sal verbaas wees oor wat hulle sal ontdek. Ongerepte strande vir die wat daarvan hou. Hawe ervarings, ou geboue en museums. Alles die moeite werd in 'n netjiese dorp wat soveel kan bied."
"Die prentjiemooi ritte en die gevoel van die plek is nogals nice."