Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"We spent two nights in Greyton and travelled there to enjoy the well managed and maintained mountain bike trails. These trails cater for novice to experienced mountain bike riders. The weekend was made all the better by excellent weather."
"Knysna se buzz is bietjie af, ek neem aan dis aas gevolg van Covid. Verkies meer Sedgefield se rigting."
"Geen dag hoef vervelig te wees nie. Daar is meer as genoeg opwindende dinge om te doen en te besigtig in die pragtige landstreek."
"Nie te veel te doen in die dorp self nie, maar omliggende dorpe wel; Franskraal, Bredasdorp, Arniston, Hermanus. Uitstekend vir diegne wat die lyne wil natmaak. Lekker wandelinge langs die see, besoek an die grotte, perdry. Heerlik vir uitspan en ontspan."
"Kaapstad en omliggende gebeide bly nou maar een van die top toeristebestemmings in die land."
"Pragtige en rustige dorpie, waar mens heerlik kan ontspan. Winkels is naby, maar versteur nie die rustigheid nie. Die Sedgefield Mark, elke tweede Saterdag/einde van 'n maand, kan ek sterk aanbeveel."
"Ons het sommer 'n visstok in die water gegooi op pad huis toe - net onder die brug waar mens inry - son vang jou bietjie, maar lekker rustig."
"Ons is van Pretoria af, het gedink alles is hier duur, maar Mosselbaai wen ons by ver."
"Enjoyed our visit to Mountain Ridge Winery at Romans Rivier. A must with absolute excellent wines. Visits to Ceres, Wolseley and Tulbagh was beautiful. Kole en Deeg in Tulbagh is a must when you visit the town."
"Mosselbaai is die beste plek in Suid-Afrika. Skoon, netjies, alles werk, vriendelike mense oral - in die winkels en strate en langs die pad. Mooiste uitsigte, soveel om te doen. Ek is mal oor die plek!"
"Ons het Mosselbaai geniet, maar Hartenbos het ons harte gesteel! Pragtige skoon dorp met alles naby!"
"Great place, seems so much safer than anywhere else in South-Africa. So clean, one can even use public toilets at the beach."
"Stellenbosch is amazing! Very central place to live in, where everything is close to each other and lots of things to do."