Verified Reviews
Winklespruit
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Winklespruit
Rated 4.4 out of 5 based on 124 reviews.
"Winkelspruit is an excellent holiday destination everything you need is close by. Driving to Toti is a breeze even going to Durban and Gateway is not far. Finding a place to dine is not so easy. The beach is clean and nice to take a walk and I still felt save. Wouldn't recommend any swimming. "
"Die strand word mooi skoongehou en daar is lewensredders wat 'n ogie hou op die baaiers. Baie winkels en mall's is in die omtrek. Lekker plek om vakansie te hou. "
"Winkelspruit was nog altyd my vakansiebestemming. Stel nie belang on na enige ander strand toe te gaan nie."
"Die dorp is skoon en winkels is lekker om deur te loop. Kon alles kry en vind wat ons gesoek het."
"Al die nabygeleë plek was naby en heerlik, ons kon nie vir 'n beter vakansie gevra het nie."
"Alles wat jy nodig het is loopafstand, dis rustig en stil, as jy meer aksie soek is Amanzimtoti slegs 5 km weg."
"Werk aan paaie sonder om enige waarskuwingsborde op te sit op gevaarlike draaie. Nie baie winkels in area nie moet verder ry vir 'n groter winkelsentrum. "
"Winklespruit is maar 'n besige plekkie, maar wat dit lekker maak is dat dit naby alles is."
"Oulike plekkie. Eden Sands net 'n klipgooi van die winkels af. Rustige atmosfeer met alles wat jy nodig het. Wasgoeddiens by Spar-kompleks."