Verified Reviews
Witzenberg Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Witzenberg Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 738 reviews.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"Die plek kan warm word in die somer."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Citrus Self-catering Apartment"Pragtige dorp met opreg vriendelike mense!"
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Rhodene Farm Cottages"Die landelikheid en ongewone aantreklikheid van die Skurweberge is 'n welkome kombinasie saam met die vrugteboorde om 'n omgewing te skep wat nie sommer geëwenaar kan word nie. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Witzenberg Country Inn"Uitstekende verblyf en uiteet bestemming. Baie om te sien en te doen. Diens was goed tot uitstekend. Wees net versigtig met keuse van restaurante.Lees vorige besoekers se resensies eers voor 'n mens besluit. Olive Grove restaurant in die Tulbagh hotel is uitstekende waarde! Mens moet maar net jou huiswerk doen om die beste vir jouself te kies. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"'n Pragtige, vriendelike en skoon dorp! Sal Tulbagh graag weer wil besoek."
Wolseley, Witzenberg Municipality
Koraalboom"As jy die langpad aanpak, is Wolseley perfek om 'n blaaskansie te neem."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Essere Lodge Guest House"'n Baie mooi en klein dorpie! Ons het ons aandete by die Olive Terrace baie geniet."
Wolseley, Witzenberg Municipality
11 Protea"Pragtige omgewing! Lekker naby Tulbagh, trouvenues en bekende wynplase! "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Stay Budget Guest House"Tulbagh as dorp is dood op ‘n Maandag. Lekker gekuier en Dinsdag alles gesien"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Country Guest House"Tulbach is 'n pragtige bestemming waar wonings van vervloë dae pragtig restoureer is. Die knus atmosfeer van Kerkstraat laat 'n mens van die besige lewe en van tyd vergeet. Beslis 'n besoek werd. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Dis 'n pragtige, skoon plek met fantastiese argitektuur en winkeltjies wat 'n mens ure kan besighou."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Witzenberg Country Inn"Ek sal regtig die dorp aanbeveel. Dit was baie lekker en julle kan maar. Tulbagh jou lekker ding!"
Bovlei, Witzenberg Municipality
Merlot171 B&B"'n Minder bekende deel van die Kaap met baie voordele!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Witzenberg Country Inn"Het is niet groot maar heeft prachtige old Dutch houses. Het is er gezellig en het is omringd door 3 bergen, wat dan ook veel mogelijkheden biedt voor wandelingen."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Witzenberg Country Inn"Pragtig dorp in baie mooi omgewing. Lekker om 'n skoenfabriek met vriendelike diens raak te loop en koop."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"The things I love restuarant is 'n moet om te gaan eet, baie vriendelike personeel en maak 'n draai in Kerkstraat, baie winkeltjies om in te loer."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Citrus Self-catering Apartment"Baie oulike dorp met interessante museums oor veral die aardbewing van Serptember 1969. Kerkstraat met sy gerestoureerde historiese geboue baie interessant om te besigtig."
Bovlei, Witzenberg Municipality
La Folie Cottages"With the right accommodation it could be a lovely break-away destination."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Tulbagh is 'n pragtige en skoon geskiedkundige dorp met mooi ou geboue, interessante galerye, uitstekende restourante en 'n lekker wynkelder om te besoek. Beslis 'n besoek werd."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Alfa Apartments"Heerlik gekuier by die Bush Pub en aandete geniet by Paddagang se kaggel. Things I love deli in die hoofstraat het die oulikste snuisterye en die heerlikste skons!"