Verified Reviews
Yzerfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein
Rated 4.7 out of 5 based on 1417 reviews.
"Yzerfontein, oor die algemeen, is 'n wonderlike plek, al is dit net vir 'n dag-kuiertjie. Lekker eetplekke en netjies, en see-uitsig is pragtig."
"Yzerfontein is 'n lieflike plek, dis ons 2de keer dat ons na mekaar ons huweliksherdenking daar kuier en sal dit beslis weer doen."
"Dis lekker daar, maar soos alle Weskus-plekke raak Yzerfontein ook maar te groot. Dis al 'n dorp en nie meer 'n Weskus-plekkie nie. Dis deel van die lewe, maar dis al klein bietjie onlekker wat ek kan noem. Dis nie negatief nie, net klein bietjie onlekker."
"The sea food at one of the local restaurants was value for money and delicious."
"Pragtige dorp, mooi om te sien en oulike eetplekkies. Rustig en veilige omgewing."
"Almal baie vriendelik. Pragtige vakansieplek. Wonderlike uitsig. Baie winkels in loopafstand. Stel dit voor vir enige persoon en dit is nie ver uit die Kaap nie."
"Yzerfontein is ongelooflike mooi. Die strand het spierwit sand vir myle. Restaurante verskaf waarde vir geld. Kan alles daar kry wat jy nodig het."
"Sal graag weer Yzerfontein besoek. Kan Kajaki en Rosemead vir almal aanbeveel. Pragtige strand."
"Beautiful scenery. Peaceful. Perfect place to unwind and take a walk on the beach."
"Dit is lekker naby aan die Weskus Nasionale Park en 'n goeie plek om in blommetyd te bly."
"Not too commercialized. Wonderful location on the coast. Good major Spar shop for groceries. A winery Blakes, plus an excellent bakery."
"Mooi, veilige, rustige dorpie naby Kaapstad en ideale ankerpunt vir besoeke in die area (soos Weskus Nasionale Park in blommetyd). "
"Lekker kusdorpie vir 'n vinnige wegbreek-naweek. Skuim restaurant het baie lekker kos."