Verified Reviews
Yzerfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein
Rated 4.7 out of 5 based on 1417 reviews.
"Yzerfontein het 'n besondere bekoring vir my en is baie skoon. Ek sal baie graag daar wil woon."
"Pragtige, goedversorgde dorp met interessante winkels, heelwat doen- en siendinge vir oud en jonk, naby genoeg aan Kaapstad vir 'n vinnige wegbreek. So 'n lekker "vibe" met die vriendelikste mense ooit!"
"Dis die mooiste dorpie met die mooiste tuine. Ongelukkig het die weer nie toegelaat dat ons kon stap nie. Ons sal graag weer by LeRens gaan bly."
"Yzerfontein is one of the best places to overnight when touring. We toured with a group of 8 and had no problem to get accommodation. We all fell in love with Yzerfontein. Will be back!"
"Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Die mooiste strand en netjiese mall!"
"If you would like to get away from the city life then definetly a place to visit."
"Pragtige dorp/stad nie ver van enige besienswaardighede en geriewe af nie. Regtig 'n pragtige toeriste-bestemming."
"It is very tranquil with a lot of attractions in the near vicinity. Darling Cellars and Brewery, Langbaan kitesurfing and much more. "
"Ons het heelwat rondgery die 3 dae wat ons die dorp besoek het. Dit is 'n pragtige dorpie met baie restaurante en gastehuise asook winkels met alles wat jy mag benodig. Die see-uitsigte is asemrowend en daar is ook baie wandelpaaie beskikbaar om dit nog beter te maak. 'n Besoek is beslis die moeite werd!"