Verified Reviews
Yzerfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein
Rated 4.7 out of 5 based on 1417 reviews.
"The town is beautiful and the people are extremely friendly and welcoming."
"I fell in love with the area, very clean and well-kept, felt safe walking around in the area."
"Ons kom gereeld op Yzerfontein omdat dit vinnig bereikbaar is vanaf die Paarl. Daar is baie goeie restaurante en die winkelsentrum is uitstekend. Die dorp is pragtig skoon en word goed onderhou. Mense is vriendelik en behulpsaam. Strande is mooi skoon en mense met rolstoele kan ook die strand bereik."
"Dit is 'n pragtige dorpie vir bietjie wegbreek van die stad. Dit is ook lekker naby aan groter winkels indien mens iets sou benodig."
"Rustig, veilig, netjies, ryafstand vanaf Paternoster, Langebaan ens. Ek wens ek kon daar woon."
"Nuwe Spar is 'n groot verbetering en lewer 'n uitstekende diens. Yzerfontein brei vreeslik vinnig uit, gaan binnekort nie meer die rustige 'n Weskus-uitspan wees soos paar jaar gelede nie."