Verified Reviews
Yzerfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein
Rated 4.7 out of 5 based on 1417 reviews.
"I regret not bringing my own vehicle to explore the area. The area is beautiful, but would definitely come back to explore it a bit more."
"Maintain the standard which will attract the people you want to visit & buy in Yzerfontein."
"Baie beïndruk met hierdie stil, skoon dorp en die pragtige strand wat honde-vriendelik is."
" Mooi area met genoeg om te doen asook net op die gras te sit en na die see en omgewing te kyk en te kyk met boek wat jy gaan vergeet om te lees."
"Pragtige en rustige dorpie. Lekker plekkie om te kom ontspan en weg te breek van die stad se lawaai en gejaag."
"Pragtige plek met sulke skoon strande. Oulike winkeltjies om te besoek en nie eers te praat van die lekker eetplekke nie. Almal wat jy raakloop is so vriendelik."
"Netjiese en skoon dorp. Rustig in Oktober. Ideaal vir stedelinge wat wil wegbreek van die gewoel. "
"Cool dorp, oulike restaurante, die Spar is ook baie oulik met baie opsies vir 'n vleisie om te braai. Wonderlik en rustig. "
"Geen jong persone aktiwiteite nie. Maar definitief 'n rustige plekkie."
"Dis 'n pragtige dorpie, skoon en netjies en gerieflik naby die Kaap vir 'n wegbreek. "
"Stil, rustig, veilig en beskik oor alles wat mens nodig het vir 'n skoene uitskop vakansie."
"Rustige plekkie, vriendelike assistente in die winkels wat maklik met jou gesels en hulpvaardig is."