Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Amakhaya Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.3
Veiligheid
5.0
Annie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Die Lodge kan verbeter op 'n paar goedjies. Die verblyf was heel goed, maar daar was nie vars melk of water in die yskas nie, en op die stoepie was daar te min kussings op die stoele.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Piet G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2024

Baie teleurgestel in die plek, beslis nie 4-ster-gradering nie. Ligging alles perfek, maar die kamer was nie na wense nie. Daar was sigaretstompies op die houtdek, suurmelk vir koffie die eerste oggend, geen prop vir die badkamerwasbak nie, 'n vuil badmatjie, geen toiletsprei, en geen skoon beddegoed vir die 3 dae se verblyf nie. Daar was kolle op die beddegoed en geen ontbyt soos geadverteer nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sean B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Lee was the perfect host. Brilliant place to stay, breakfast excellent as good as any five-star hotel. Lee is just so generous by nature you will never find anywhere so welcoming and helpful. If we get back to wonderful SA we will definitely stay at Amakhaya Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee Peacock /
Amakhaya Lodge
Wow thank you Sean for a fantastic review! Warmest regards, Lee.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Lee Peacock / Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht-rylaan 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyZGYxMDc4LTFmYjUtNDUyYy1iODZkLTg0YzFlODU4NjFiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 11 Nooitgedacht Drive Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026541885216 18.350720017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011