Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biffie's Cottages

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Biffie's Cottages, geleë in 'n stil en veilige area in Beaufort-Wes, bied twee identiese tuinkothuise naby die middedorp.

Kothuise 1 beskik oor twee enkelbeddens, Kothuis 2 beskik oor dubbelbed, 'n en suite-badkamer met stort en geriewe soos lugversorging, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het privaat ingang en toegang tot die tuin. Veilige parkeergeriewe is beskikbaar vir gaste.

Beaufort-Wes is 'n dorp in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Dit is die grootste dorp in die dorre Groot-Karoo-streek, en staan bekend as die "Hoofstad van die Karoo". Die dorp is ook naby die Karoo Nasionale Park.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 475 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Trudi V
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd heerlike verblyf! Pragtige verblyf! Vriendelike, hartsmense. Toebroodtjies altyd vars en smaaklik.
Aug 2024
Louis V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties sal elke keer daar oorbly. Ja, bly altyd lekker oor. Nou al die vierde keer wat ons daar oorslaap. Fantastiese stil plekkie met 'n wonderli...
Sien meer
Aug 2024
Hilda J
5.0
Báie goeie waarde vir geld, ongelooflike vriendelike diens. Die gasvrou het uit haar pad gegaan vir ons. Omdat ons vêr gereis het, was ons laat die aa...
Sien meer
Aug 2024
Bronwyn S
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. It was incredible. Very beautiful. The host is a lovely person.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Samantha N
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean and well looked after. We received a warm welcome and a beautiful, clean room. Will definitely stay again if we are ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Biffie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 475

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Birdstraat 1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Biffie's Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39379bf3647b894dd3b979c903c53cf166d93b57cd9338ecc898b17e6fb4fad68e2817dfa230a334043f7e7a009f46510c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 475 5 1 5 1 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.345572569786 22.583710271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang