Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biffie's Cottages

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 502 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maritza B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Oornag stop oppad Kaap toe. Pragtige blyplek met alles wat jy nodig het en selfs toebroodjies gekry met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biffie
Biffie's Cottages
Baie dankie, waardeer.

Coenie Batt B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Soos bo. Baie rustig, baie volledig, goed geleë, netjies en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendry E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Hartlikheid, vriendelikheid. 'n Wenresep. Baie lekker oorgebly! Biffie se oorrompelende hartlikheid, vriendelikheid en professionaliteit maak van hierdie gastehuis 'n wenner! Ons het al meermale hier oorgeslaap en sal dit (DV) weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biffie
Biffie's Cottages
So baie dankie vir mooi komplimente. Hoop ons sien gou weer. Liefdegroete

Nelia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly met lekker toebroodjies. Lekker gebly. Mooi netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita D
1 nag
5.0
Des 2024

Gasvry, netjies, mooi en skoon. Alles wat mens nodig het. Baie dankie, my pa het baie lekker gebly en dankie vir al jou moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie aangename en rustige nagverblyf geniet. Vir seker baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Goeie nagrus gehad, baie tevrede. Warm, vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon. Biffie se toebroodjies was 'n aangename verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjies en sal beslis aanbeveel en weer daar oorslaap in die toekoms. Ja, beslis, gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frankie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons sal in die toekoms beslis weer by Biffie oornag! Ons het die verblyf by Biffie baie geniet. Alles was 100%. Dankie vir die heerlike toebroodjies! Ons het dit baie geniet. Dankie vir jou gasvryheid. Ons waardeer dit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Biffie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 502

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39379bf3647b894dd3b979c903c53cf166d93b57cd9338ecc898b17e6fb4fad68e2817dfa230a334043f7e7a009f46510c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 502 5 1 5 1 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.345572569786 22.583710271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang