Craigivar The Wolf Unit
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
- Vanaf R3 500 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Craigivar The Wolf Unit is 'n lieflike selfsorg-tuineenheid in Rietvalleirand, Pretoria-Oos en is ideaal vir 'n klein gesin.
Dié eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal naby winkels, hospitale, skole, Rietvleidam, Irene en Pretoria Sentraal geleë wees. Die N1- en R21-hoofweë is binne maklike bereik en bied maklike toegang tot Pretoria, Midrand, Kemptonpark, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Lanseria Lughawe en Johannesburg.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Sarel Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng