Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hannah's Haven

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Danie Theronstraat 44, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hannah's Haven is 'n selfsorggastehuis in die vreedsame dorpie Beaufort-Wes en beskik oor 3 verblyfopsies by Danie Theron-straat 44.

Die hoofhuis is 'n ruim selfsorghuis met 3 slaapkamers en 3,5 badkamers. Dit het sitplek, 'n eetarea en 'n toegeruste kombuis. Al die slaapkamers het lugversorging en Netflix, WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die Garden Flat het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Netflix, WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die Little Roundhouse het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed wat geskik is vir 2 gaste. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers het albei 'n platskerm-TV met Netflix en gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste is welkom om buite op die stoep te sit en te braai.

Let asb. dat die eienaars 'n swerm eksotiese papagaaie op die perseel het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Madeleen L
Gesin met klein kinders
5.0
Very neat and had a comfortable stay and sleep. Well equipped kitchen with everything you need. Beds very comfortable. The parrots were...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Rudolph V
5.0
Absoluut die moeite en geld werd. Dit is 'n wonderlike plekkie om te bly. Ek kan dit regtig sterk aanbeveel. Die kamer was skoon, goed geleë en baie n...
Sien meer
Okt 2024
Odette G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantalla! Sal rêgrig aanbeveel vir familie en vriende. Perfek vir 'n oornagstop-plekkie.
Aug 2024
Nigel F
Saam met lewensmaat
5.0
Suited our needs after a long drive. Cosy and comfortable, suited our needs. Loved the parrots chirping in the morning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Thys K
4.8
Lekker knus veblyf wat alle verwagtinge oortref. Alles omtrent die verblyf was regtig puik en eintlik bo verwagting. Geen onduidelikheid oor reëlings ...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hanna & Braam Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Danie Theronstraat 44, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hannah's Haven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Danie Theronstraat 44, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA046bdbec5c546ee873af5361ac47f58ed7501150a4205e7cb20652ede1535c666d9601a27b0ed2dbe4f4e6eb0235202172a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 44 Danie Theron Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -32.356615 22.588321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang