Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hannah's Haven

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Garden Flat
Selfsorg
Little Roundhouse
Selfsorg
Main House
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen rook word binne die huis of woonstel toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Daar is 'n lang oprit waarin voertuie in 'n ry kan parkeer. Die eiendom kommunikeer vooraf met gaste waar om te parkeer. Dit is nie geskik vir trokke, karavane of groot sleepwaens en bote nie.
Gebruik die trampolien op eie risiko.
Neem asb. kennis dat daar eksotiese papegaaie op die perseel woon.
Gaste sal 'n boete van 'n R1000 vir ongemagtigde gaste ontvang.
'n Laat inklokfooi van R500 sal gehef word indien gaste na 21:00 inklok.
Gaste mag nie na 22:00 inklok nie. Die verblyf sal verbeur word.
Die beddens en matrasse is nie geskik vir individue wat meer as 120 kg weeg nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Danie Theronstraat 44, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA046bdbec5c546ee873af5361ac47f58ed7501150a4205e7cb20652ede1535c666d9601a27b0ed2dbe4f4e6eb0235202172a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 44 Danie Theron Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -32.356615 22.588321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang