Haus Giotto
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofweg 81, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Haus Giotto is die perfekte bestemming in die stil dorpie De Kelder, 'n versteekte juweel wat beroemd is vir die noordkapperwalvisse, grootwithaaie, sonnige strande en ongerepte natuurlike skoonheid.
Verblyf word aangebied in 3 sonnige en suite-eenhede met see-uitsigte, volledig toegeruste kombuisies, balkonne, TV's, DVD's en gratis WiFi. Die eenhede is ideaal vir langer verblyf.
Die huis is 3 minute se stap van die see af, waar gaste grotte, rotspoele en fynbos kan verken. Dis ook langs die kranspaaie waar gaste kan stap en kan walviskyk gedurende die seisoen tussen Augustus en November.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Hoofweg 81, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Haus Giotto het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofweg 81, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap