Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Giotto

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Haus Giotto
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marissa B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa B

Die gasvryheid wat ontvang was, het ons elke dag laat welkom voel.

Baie dankie Tannie Gina en Oom Otto vir die heerlike verblyf, gasvryheid en inligting van verskeie plekkies om te besoek.

Haus Giotto se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde.
Ons doen dit graag. Alles wat mooi is vir julle. Gina

Haus Giotto
Andries M L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M L

Baie ruim kamer en netjies skoon.

Ek en my vrou het beide 'n eienskap om enige half skoongemaakte plek onmiddellik raak te sien. Hier was dit pragtig skoon en versorg. Die kamer wat ons gekry het was werklik baie ruim met 'n skuifdeur na die stoep.

Haus Giotto se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons waardeer dit. Groete van Gina en Otto.

Haus Giotto
Susan R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Vriendelike gashere en baie gerieflike, netjiese blyplek.

Gina en Otto is ware juwele en die perfekte gashere wat 'n heerlike ontbyt maak. Die blyplek was baie netjies en gerieflik. Die stoepe met die uitsig op die see is 'n groot pluspunt. Gina het uit haar pad gegaan om ekstra dienste te reël en aanbevelings in die omgewing te maak. Ek sal vir seker weer daar gaan bly. Ek wens inteendeel dat ek langer kon bly!

Jackie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Clean and adequate.

Friendly hosts and good breakfast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon en geskik.

Vriendelike gashere en goeie ontbyt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Haus Giotto se terugvoer

Thanks Jackie, for appreciating what we do. Keep well and have a good 2020.
Kind regards
Gina

Haus Giotto
Dana P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana P

We enjoyed our stay. Gina and Otto made us feel at home. Lovely place with great location.

Lovely place. Comfortable rooms, beautiful view and amazing hosts.

Haus Giotto se terugvoer

Thank you Dana, for the kind review. We also enjoyed your lovely family and we wish you well for 2019.

Haus Giotto
Hester F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester F

Baie lekker gebly.

Sien sterre.

Marinda S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda S

Baie lekker gastehuis.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en het vir ons van die omgewing vertel. Alles was skoon en netjies in die kamer. Sal net graag 'n paar DStv-kanale ekstra wou gehad het.

Christine L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine L

Sal dit definitief aanbeveel.

Gina en Otta was baie vriendelik en gasvry en die verblyf was ruim, netjies en skoon. Hul het uit hul pad gegaan om ons te laat welkom voel en ons van die area te vertel. Die kamer was ruim en baie netjies en skoon met 'n see-uitsig. Sal definitief Haus Giotto aanbeveel.

Estelle S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle S

Die akkommodasie was van die hoogste gehalte en die omgewing was prentjiemooi.

Sien die sterre hieronder.

Johann D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Gina en Otto is fantastiese mense wat BAIE vir hul gaste omgee. Ons het 'n wonderlike tyd gehad!

Gansbaai is 'n baie mooi area en Haus Giotto is 'n ideale plek om te bly en die omgewing te besoek. Die kamers is ruim en baie netjies. Gina en Otto doen baie moeite om hul gaste tuis te laat voel en aan die omgewing bekend te stel.

Carla P - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Great place in Gaangabai

The place is so beautifully decorated, nice space, excellent hosts (they make delicious breakfast). Can definitely recommend! Also, I've never seen so many whales - much better then Hermanus.

Isabel M - Jan 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

Excellent - Feels like home away from home.

I would recommend Haus Giotto to anyone, single, couple or family, Gina & Otto are the best hosts you can ever ask for. The rooms are spacious and very comfortable. They treated us like some of their own friends. Well done. Keep up the good work.

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 81, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MGI4Mzg1LTgxZWUtNDEwYy04NjY5LTk4ZmFiY2JmOGU4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 81 Hoofweg De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.559814567975 19.361147582531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang