Haus Giotto
Beskrywing
Hierdie is ons gesellige en luuks-gemeubileerde wittebrood-suite met 'n see-uitsig en sithoekie. Die 2 enkelbeddens kan omskep word in 'n koninggrootte-bed met die hulp van 'n spesiale matras. Daar is 'n en suite-badkamer en 'n aparte kombuisie, gratis WiFi, TV, DVD, yskassie, mikrogolf, kluis ens. Daar is ook buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
'n Volledige ontbyt is ingesluit.
Huisreëls
Geen musiek of harde geraas word toegelaat nie.
Moet asb. nie kos of bene buite die karavaan los nie. Maak seker dat alle vullissakke veilig in die dromme geplaas is.
Gebruik water asb. spaarsamig.
Parkeer asb. in die gespesifiseerde parkeerplekke.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die 3 km lange grondpad redelik rof kan wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié baie ruim, sonnige, en suite-kamer het 'n see-uitsig en 'n groot privaat balkon, perfek vir diegene wat 'n bietjie in die son wil bak. Die 2 enkelbeddens kan omskep word in 'n koninggrootte-bed. Die kombuisie het sitplek vir 5. Die eenheid word soms die gesinseenheid genoem omrede 2 kleiner kamers met slaapplek vir 2 en 1 onderskeidelik, en 'n ekstra badkamer, aangrensend aan Bokmakierie, teen 'n klein addisionele fooi bespreek kan word. Gratis WiFi, TV, DVD, mikrogolf, en yskas is beskikbaar. Daar is ook buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
'n Volledige ontbyt is ingesluit.
Huisreëls
Geen musiek of harde geraas word toegelaat nie.
Moet asb. nie kos of bene buite die karavaan los nie. Maak seker dat alle vullissakke veilig in die dromme geplaas is.
Gebruik water asb. spaarsamig.
Parkeer asb. in die gespesifiseerde parkeerplekke.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die 3 km lange grondpad redelik rof kan wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bestaan uit 2 sonnige en vrolike kamers met 'n pragtige see-uitsig. Die sitkamer met kombuisie, wat oopmaak op die balkon, het slaapplek vir 'n ekstra gas indien nodig. Die slaapkamer, wat ook na die balkon lei, het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n vol badkamer met 'n stort en 'n bad. Gratis WiFi, TV, DVD, yskassie, mikrogolf en kombuisie. Daar is ook buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
'n Volledige ontbyt is ingesluit.
Huisreëls
Geen musiek of harde geraas word toegelaat nie.
Moet asb. nie kos of bene buite die karavaan los nie. Maak seker dat alle vullissakke veilig in die dromme geplaas is.
Gebruik water asb. spaarsamig.
Parkeer asb. in die gespesifiseerde parkeerplekke.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die 3 km lange grondpad redelik rof kan wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofweg 81, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang