Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Jakkelsroep Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Candice B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

We had a great time and the place is beautiful. We booked the campsite and it was our first time camping. We struggled to put up the tent and they even tried to assist us in putting up the tent. In the morning, it started raining hard and it was raining in our tents. We ended up sleeping in the vehicles. The owners came early in the morning and took us to another part of the place and offered us a chalet to stay in that was not yet open to the public without any extra charge. They were really friendly and thoughtful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Vriendelik, skoon, netjies, gerieflik. Was so lekker, wou nie terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Perfek, gerieflik, waarde vir geld. Sal hulle beslis aanbeveel. Soveel vriendelikheid en behulpsaam. Skoon, netjies. Sal vir seker graag weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Relaxing. Great place to do nothing at. Calm atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Benita
Jakkelsroep Akkommodasie
Good day, Leandri, thank you for your review. Jakkelsroep Accommodation is the perfect place to come and relax and enjoy nature. As advertised on our website, you can enjoy activities such as birdwatching, cycling, and hiking on the farm. Two units have private pools, and the Meerkat Tent as well as the Tented Chalet share a swimming pool in the middle of the bush. Each of the accommodations has board games for those rainy and cold days to enjoy some quality time with friends and family. The farm is also home to free-roaming wildlife, including impalas, blesbok, ostriches, zebras, and nyalas. For guests who want to explore the surroundings, Jakkelsroep is close to Dinokeng Nature Reserve, just 7 kilometres away, with the Big 5, curio shops, and many restaurants. We are also a 9-minute drive to the Lion and Cheetah Sanctuary. But if you want to do just nothing, then you will experience the calm atmosphere that only nature can give. The Tented Chalet is in the middle of the bush and gives you exactly that feeling to unwind, gathering your thoughts completely and restoring your energy. Best place to do this. Hope we see you soon!

Maryké S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig, netjies, gemaklik. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike gekuier en gerus. Ons verblyf by Jakkalsroep was fantasties. Die selfsorg-eenheid was skoon, goed toegerus, en het 'n pragtige stoep met braaigeriewe en 'n privaat plonspoel gehad. Ons het sommer die wild reg van ons voordeur af gesien. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, wat ons verblyf nog aangenamer gemaak het. Jakkalsroep is 'n perfekte wegbreek vir enigiemand wat wil ontspan en herlaai. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Rus vir die siel, vriendelike diens en gerieflike tuiste. Benita en haar span het ons met regte plaas-gasvryheid verwelkom! Die eenhede is pragtig en prakties toegerus, om te kan stap en natuur te bewonder is spesiaal en die swembad by elke eenheid was 'n lafenis! Ons het vir 'n navorsingsbreuk gegaan en het elke oomblik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Klompie gesinne kuier saam. Ons het 'n fees gehad by Jakkalsroep. Ons was 4 gesinne met kleuters. Dit was lekker dat die kinders vrylik kon rondbeweeg sonder dat ouers heeltyd agter hulle aan hoef te wees. Ons het in die bos gaan stap en zebras gesien. Pragtige sonsopkoms en ondergang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker, gemaklik en baie ontspanne. Jakkalsroep is baie goeie waarde vir geld en was net wat ons nodig gehad het! Ons het in Eenheid 2 gebly - die huisie was baie netjies en skoon en het 'n goed toegeruste kombuis (vir ons behoeftes) met 'n lekker groot yskas en vrieshokkie! Die braai op die stoep was 'n treffer en ons het die meeste van die tyd by die huis daar gespandeer en met sononder het ons lekker gesit en kyk na die wild wat kom water drink het. Lekker naby aan Dinokeng - die grondpad was in goeie toestand en ons het elke dag ingegaan en lekker baie tyd gespandeer in die reservaat. Het 'n lekker video aangestuur wat omtrent al my vrae vooraf beantwoord het en dit duidelik gemaak het hoe alles lyk. Die enigste negatiewe was die voeten-eind van die dubbelbed dit moeilik gemaak het om te slaap vir my (maar net omdat ek meer as 2m lank is).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Relaxing spot to share with friends. Lovely campsite with boma and pool. The private ablutions are modern and clean. The hosts are so friendly and accommodating and would highly recommend this getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R580
R 580 R 435
per nag (plek vir 6)
Vanaf R580
R 580 R 435
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 76, Kloppersbos, Pretoria, 0183, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c537f7ff0ee0cf1f236742acbe6dba9ea6bb8285a58b0f98b6be2fd9015dd112e80e829e701e459cca999cf73e4bf1063a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580 nouVanaf R435 per nag (plek vir 6) 97 5 1 5 Farm 76 Kloppersbos 0183 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.492675768882 28.414723969411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789