Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kallabaskop Eco Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Andrea M
1 nag
4.8
Sep 2024

Eerste klas. Het van die stilte en skoon natuur wat jy kan aanskou baie geniet. Die eienaar en sy gesin wat alles daar behartig is baie vriendelik en laat jou dadelik tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Off the grid belewenis. As jy nou vir 'n off the grid belewenis soek, is Kallabaskop 'n opsie om te oorweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dane D
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Extremely peaceful and well kept. Extremely peaceful place, we really enjoyed it. The stars were very clear at night. Facilities are extremely well kept. The drive from Skilpad to Kallabaskop was beautiful, as was the drive from Kallabaskop down to Hondeklipbaai - Kallabaskop is a good stopover point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Perfek geleë om blomme te kyk en die area te verken. Perfek geleë om blomme te kyk en die area te verken. Hek van Namaqua Nasionale Park grens letterlik aan Kallasbaskop. Fantastiese gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Gerieflike kamers. Lapa met die nodigste toebehore insluitend drinkwater. Gerieflike kamers. Lapa met die nodigste toebehore insluitend drinkwater. Die brakwater is nogal erg as mens dit nie gewoond is nie. Warm water vir stort en skottelgoed word met 'n donkie gestook. Lekker naby aan die Namakwa natuurreservaat. Geen selfoon ontvangs nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Glenn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2024

Good for a stay, bring everything you need, especially food and water. Venue is good. You need to bring your own kitchen. One utensil/crockery supplied per couple! No hot water for 2 days because the heater was forgotten? No wood to heat the fire yourself. No cell reception to call for assistance. No staff seen for 2 days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Andre
Kallabaskop Eco Lodge
Good day. Sorry for the inconvenience. As we advertised, Kallabaskop Eco Lodge is an eco lodge and we do advertise that we heat water with wood. We make a fire for the donkie at 5 pm, as explained to all our guests. And for the kitchen, it is a self-help accommodation, so we only put in the necessary crockery.

Sakkie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Sien sterre! Goeie ligging. Het alles wat mens nodig het en is baie netjies. Uitstekende en baie behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Friendly reception, warm water for a shower, safe place to camp. For our trip through the beautiful Namaqualand with the flower splendour, it was the right decision to stay for a overnight spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Rustig, ver van die stadsgewoel af. Pragtige omgewing, veral met blommetyd. Weer was bietjie toegetrek, maar blomme steeds mooi. Baie vriendelik ontvang deur Stacy. Baie behulpsaam. Plekkie is pragtig waarin ons geslaap het. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Soebatsfontein Plaas, Langs die R355, Sklipad en Namakwa Nasionale Park, 8257, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaed5357518290d01b84677b42d43cbafc3034dfd29a476fda0e2568ff7c2c777ba60f0aae2de0ea1de8cf216b5b08afd9b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 47 5 1 4 Farm Soebatsfontein Off the R355 8257 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 09:00 -30.104861424266 17.582990010579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang