Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinmond Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 69 resensies vir Kleinmond Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Farahdiba S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farahdiba S

Absolutely loved it!

This was a most enjoyable visit. The hostess was warm and receptive. She was helpful and always checked whether my needs were met. She was accommodating whenever I needed something. Overall, a great experience. I would recommend a stay at this establishment to anyone.

Shandre B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre B

Netjiese veilige verblyf.

Baie netjiese eenhede met veilige parkering. Eenhede is goed toegerus en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Annette

Kleinmond Lodge
Tanya V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Baie nice plekkie, regtig waarde vir die prys!

Ons het baie lekker gebly, en die plek was netjies!

Steven W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W

Baie netjies, veilig en goed toegeruste eenhede.

Fantastiese fasiliteite wat baie netjies en skoon is. Baie goed toegerus. Die bestuurderes is baie vriendelik en professioneel. Sal die verblyf graag aanbeveel en weer van die fasiliteite gebruik maak.

Amelda J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda J

Pragtige, skoon en netjiese plek.

Ons het baie lekker gebly!

Elsabé D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé D

Heerlike, gerieflike plekkies sonder loadshedding en met die nodig. Netjies!

Baie netjiese, lekker plekkies. Ek sal net die advertensie aanpas dat dit nie noem van 'n gratis muffin en joghurt in die oggend nie. Dit was nie so nie. Dis ook nie nodig nie, dalk net die advertensie aanpas om nie iets te adverteer wat nie deel is van die verblyf nie. Maar Baie lekker plek!

Riaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Ons groep was baie beïndruk gewees.

Baie netjies en skoon met goeie geriewe.

Carl O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carl O

Perfect for the family adventure.

Perfect base near safe iconic beach and Palmiet River hiking trail. Our stay was brief 1 night but the venue served my 60th celebration with our 12-strong group very well. The host was very helpful, and the accommodation was well facilitated.

Rahim M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rahim M

Die plek was netjies en veilig, maar geen lugversorging nie, en nie loadsheddingbestand nie.

Die plek was netjies en veilig, maar vir die redelike hoë tarief van R750/nag was daar geen lugversorging nie, en is nie loadsheddingbestand nie nie.

Karin B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Heerlik, heerlik.

Die plek is baie netjies en stapafstand van alles af, asook baie naby die see. Baie rustig, geen lawaai en harde musiek nie.

Chris W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Comfortable relaxing lodge.

From the moment we arrived, Anette and her friendly team welcomed us and made us feel at home away from home. The rooms are comfortable enough for two people, with a self-catering kitchen to die for; it has everything you need to prepare gourmet meals, breakfast, lunch, and supper. Even though self-catering, Anette gives you homemade muffins with coffee as part of your stay in the mornings, which is a fantastic gesture. Being walking distance from shops and the beach made it the perfect stay to just relax and recharge. We will definitely be going back to the accommodation soon.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Thank you so much for the lovely review.

Kind regards
Annette

Kleinmond Lodge
Erika D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Heerlik veilige vakansie atmosfeer!

Dit was weereens 'n lekker bly! Alles wat jy nodig sou wou hê en meer. Ons was mal oor die koffie masjien en kon heerlik buite gesit het. So 'n lekker vakansie atmosfeer! Ons het nie geweet van 'load shedding' nie - en die WiFi was puik!

Erika D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Besigheidsbesoek wat soos vakansie voel!

Ek is baie vriendelik ontvang - hope parkering. Ek het 'n 2-slaapkamer eenheid op die onderste vlak gekry - geen ekstra koste nie. Alles is skoon, netjies en luuks. Perfek vir 'n langer vakansie. Ek was egter op besigheid maar sal beslis terug wees. WiFi was blitsig en 'n bonus was dat daar geen load shedding was nie.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Anke Lee M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke Lee M

Gerieflik.

Ons het 'n baie aangename verblyf gehad by die Kleinmond Lodge die naweek. Die eienaar was uiters behulpsaam en vriendelik. Die lodge self het 'n heerlike atmosfeer en ons het regtig baie geniet. Die gerieflike akkommodasie en die gasvryheid van die eienaar het ons ervaring net nog meer spesiaal gemaak. Ons sien beslis uit daarna om weer te besoek!

Lenel T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenel T

Gerieflik en veilig.

Als was in plek en skoon.

Stephan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Altyd netjies.

Tweede keer wat ons daar oornag, baie skoon en netjies, sal hulle beslis weer gebruik.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Dankie vir die resensie.
Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Deon S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

Baie lekker gebly. Kleinmond Lodge was baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon. Gasheer en vrou het ons baie welkom laat voel en ekstra moeite gedoen. Het heerlik gebly.

Gerrit V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Nuwe Lodge met netjiese, skoon kamers en vriendelike gasvrou.

Selfsorg moontlik uit 'n modern toegeruste restaurantkombuis met braaigeriewe en 'n groot eetkamer. Ideaal vir groepe gaste wat saam oorbly.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Dankie vir die resensie. Vriendelike groete. Annette

Kleinmond Lodge
Colleen P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen P

Lovely accommodation and a well-run establishment.

Friendly personnel, clean rooms, and very neat too. We were so happy when there was load shedding, but we had lights at Kleinmond Lodge.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Burger B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Burger B

Dit was baie lekker vir ons span om by Kleinmond Lodge oor te slaap.

Die kamer is ruim en baie netjies. Die mense van Kleinmond Lodge is vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Willie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Baie lekker vir oorslaap, maar te ver van die see af.

Die plek is baie skoon en netjies, met die nodige geriewe. Vir oorslaap is die plek goed, maar vir langer verblyf en om naby die see te wees, sal ek elders gaan soek.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Jaco S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S

Dit was lekker.

Ek en my eggenoot het op 'n impulsiewe uitstappie gegaan. Nie wetende waar ons gaan opeindig nie. Niks beplan nie. Gelukkig genoeg gewees om slaapplek beskikbaar te vind vir een nag.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Louis V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Beste ligging en geriewe vir Kleinmond vakansie.

Kleinmond Lodge bied so baie. Die swemstrand is enkele meters weg. Geriewe is modern, netjies en skoon. Generator skop binne sekondes in as daar beurtkrag is. Gratis jogurt, koffie en muffins vir ontbyt. Beter akkommodasie gaan jy nie kry by Kleinmond nie.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Ronel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Fantastiese ervaring en vriendelike, hulpvaardige personeel.

Dit was ongetwyfeld een van die lekkerste Kersfeese saam met my familie by die see.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Vriendelike groete, Annette

Kleinmond Lodge
Hannelie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D

Kleinmond Lodge is beslis die perfekte akkommodasie. Die eienaars het letterlik aan alles gedink om dit gerieflik te maak.

Ons stel net voor dat langtermyngaste se kamers elke derde dag gediens word in terme van vloere uitvee en badkamer diens. Gaste wat korter bly se kamers word immers gediens soos hul kom en gaan.

Steven G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven G

Die lodge was baie special!

Die lodge was baie special. Ligging uitstekend en die personeel was vreeslik oulik!

Kleinmond Lodge se terugvoer

Dankie vir die resensie. Vriendelike groete, Annette.

Kleinmond Lodge
Marianthi D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianthi D

Friendly owner and staff.

Stopped over for a night, everything was of a good quality.

Gerda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Annet is a very friendly hostess.

A clean and functional place to stay near the sea with a very friendly owner.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Vriendelike groete, Annette

Kleinmond Lodge
Desiree W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree W

Home away from home.

The hosts are super friendly and helpful. The rooms are comfortable and the spacious walk-in shower was a pleasant surprise. I came back late at night and did not feel unsafe to park my car and walk to my room. We will definitely be back. Thank you.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Thank you for the review. Kind regards, Annette

Kleinmond Lodge
Arnold B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold B

Rustig.

Dit was 'n aangename ervaring. Vriendelike en professionele ontvangs. Kamer was netjies en skoon. Duidelik dat die einaars baie moeite doen om gaste se verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ons het veral gehou van die aparte baie goed toegeruste kombuis en eetarea. Selfs tydens beurtkrag is geen moeite ontsien om ons verblyf gerieflik te maak nie.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Ansi G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansi G

Beste diens soos altyd!

Kleinmond Lodge bly een van ons gunsteling blyplekke in die Wes-Kaap. Baie gerieflik, veilig, altyd skoon en puik diens. Top akkommodasie! Ten spyte van beurtkrag, kan ons altyd voortwerk - perfek vir enige besigheid reisiger. Dankie Annette en span, sien julle binnekort weer!

Arno G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno G

Baie netjiese nuwe plek.

Veilige parkeerplek. Rustige area. Baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang en behandel.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Sean S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean S

Wow, what a gem.

The place was well located and very clean and the staff were so friendly. Enjoyed the morning coffee and homemade banana muffins. Will definitely come back here.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Hi Sean,

Was a pleasure hosting you. Thank you for the beautiful review.

Kind regards
Annette

Kleinmond Lodge
Marleen R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen R

Lekker gebly hier!

Alles wat ons nodig gehad het! Sal definitief aanbeveel.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Janneke W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke W

Gerieflik en baie skoon, netjies en stil.

Annette was vriendelik en behulpsaam. Ons kamer was baie skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het vir een nag se oorslaap: kraakvars linne, sagte handdoeke, koffie en tee. Ons sal Kleinmond Lodge aanbeveel.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Lona M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lona M

Veilige verblyf.

Omdat ek alleen gereis het, het ek baie veilig daar gevoel. Parkering is ook binne, agter geslote hekke. Alles was perfek, skoon en netjies en nuut met 'n mooi buite-area. Ek kon myself help met cappuccinos en brownies in die kombuisarea. 10 uit 10 vir díé verblyf.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Magda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Netjies, vriendelik, hulpvaardig.

Ons het die kuier baie geniet. Baie dankie aan Annette en Louis wat ons vriendelik verwelkom het en die gasvryheid. Dankie vir die heerlike koffie en muffins wat ons elke oggend kon nuttig. Sal weer kom kuier, was rustig en baie veilig.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Magda,

Baie dankie vir die pragtige resensie.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Michelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Netjies en gerieflik.

Ons verblyf by Kleinmond Lodge was absoluut onverbeterlik gewees. Dit het al die geriewe wat 'n mens moontlik kan nodig hê, is stapafstand van die strand af en perfek netjies. Ons beplan reeds aan ons volgende besoek.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Hi Michelle
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Mariesa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariesa V

Perfekte plekkie by die see.

Die eenhede is stylvol. Baie netjies, skoon en gerieflik! Stapafstand van die see en winkels. Die eienaar is great. Sy het seker gemaak ons is tevrede met als en het uit haar pad gegaan! Die koffie en muffins was 'n lekker bonus!

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Philip V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Pragtige plek, netjies en stil.

Baie goed ingerig en in stand gehou, met vriendelike mense.

Chaeli M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chaeli M

Super friendly, helpful and wonderful accessibility.

It was great to have such attention paid to small details to make the space accessible.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Hi Chaeli,

Thank you for the lovely review.

Kind regards,
Annette

Kleinmond Lodge
Susan W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan W

Everything was fine.

The bedroom was clean and comfortable and well appointed.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Thank you for the review.

Kleinmond Lodge
Michelle M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M

Netjies en vriendlik.

Baie vriendlike bestuur/eienaar. Het dadelik welkom gevoel. Hulle het dadelik verduidlik hoe alles werk so ons was baie gemaklik. Braaigeriewe is baie netjies en volop. Kamers is gemaklik en privaat genoeg. Baie lekker koffiemasjien vir die koffieliefhebbers! Veilig en stapafstand vanaf die see en ’n restaurant! Baie lekker gebly!

Kleinmond Lodge se terugvoer

Michelle
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Neil V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil V

Goed geleë.

Baie vriendelik ontvang en regtig mooi, netjiese plek.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Johan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Goeie ligging, netjiese geriewe.

Stapafstand van die strand.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Dankie vir die resensie. Vriendelike groete. Annette

Kleinmond Lodge
Fred O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred O

Clean - owner's reception was cold and matter of fact.

Lack personality. Place is clean.

Dollie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dollie C

Aangenaam.

Nie selfsorg nie, wat dit moeilik maak vir vakansie. Die eienaar het ons egter volle gebruik van die kombuis gegee, maar vir seker kan dit nie in vakansietyd werk nie!

Mike C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike C

Neat, clean, comfortable, central, good value and friendly.

Close to beach and cliff walk, neat, clean, comfortable, central, good value and friendly.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Thank you for the lovely review.
Kind regards
Annette

Kleinmond Lodge
Dewald D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D

5 Ster, goeie diens en naby die strand.

Ons het heerlik gebly by Kleinmond Lodge. Die gasvrou doen baie moeite om almal se verblyf gemaklik te maak. Alles is baie netjies en selfs met 'n kleintjie wat tande sny het ons welkom gevoel en kon ons gemaklik kuier. Uitstekend.

Francois A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois A

Vriendelike ontvangs, baie behulpsaam, altyd beskikbaar.

Die kamers is skoon, die gemeenskaplike kombuis is goed toegerus en jy kan die lekkerste ciabatta brode vars koop.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Kom kuier sommer gou weer.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Bronwynne M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynne M

Vriendelik. Skoon en ligging fantasties.

Kamers ruim. Alles binne plus meer binne die kamer. Beslis die moeite werd.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.

Kleinmond Lodge
Arina M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina M

Stylvolle verblyf

Ek het heerlik gebly. Die kamer en badkamer is luuks, goed toegerus met alles wat benodig word. Mens is nie net beperk tot jou kamer nie. Buite is 'n tuinarea met bankies/sambrele en braaigeriewe. Ek het heerlik gekuier, baie dankie.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, bly dat jy dit geniet het.

Kleinmond Lodge
Christo D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Baie skoon en netjies.

Baie professioneel. Annette is baie vriendelik en hartlik.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Hi Christo

Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Hans G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans G

Fantasties.

Baie gasvry. Pragtige plek. Vir seker aanbeveelbaar.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.

Kleinmond Lodge
Suria T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suria T

Netjies, modern en kindervriendelik.

Ons kom vir seker weer! Baie dankie vir 'n heerlike tyd. Was aangenaam en veilig met ons twee-jarige seuntjie.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Goeie middag Suria
Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Rossouw C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw C

Visvang, braai by die lodge en by vriende in die dorp. Dit was ’n baie lekker Desember-vakansie!

Die fasiliteite was baie goed. Die lodge se bestuurders is baie vriendelik en help uit met enige iets wat mens benodig.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Hi Rossouw

Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Bertus & Elize V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus & Elize V

Skoon kamers en badkamers, goeie beveiliging.

Kombuis het nuwe toerusting met die nodige.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Kleinmond Lodge
Madimetsa Joseph Molekwa M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madimetsa Joseph Molekwa M

Wonderful

The staff is very professional.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Dear Madimetsa,

Thank you so much for the lovely review.

Kind regards,
Annette

Kleinmond Lodge
Chandré A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandré A

Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd kon ons kuier. Dit was 'n fantastiese ondervinding. Ons kon baie lekker ontspan met die rustige atmosfeer.

Die personeel was baie vriendelik en was baie behulpsaam

Chad K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad K

Netjies uiteengesit en gerieflik.

Baie vriendelike personeellede en gasvry. Beveel dit definitief aan vir reisigers. Kleinmond Lodge is definitief die moeite werd!

Kleinmond Lodge se terugvoer

Hi Chad,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle weer.

Vriendelike groete,
Annette en span

Kleinmond Lodge
Douw S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw S

Netjies en modern. Vriendelike personeel.

Ons het dit slegs as oornagfasiliteit gebruik. Daar is aan al my verwagtinge voldoen.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Irene D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D

Dit was baie lekker. Hartlik ontvang. Pragtige, skoon akkommodasie met al die nodige. Stil omgewing waar 'n mens lekker kan ontspan.

Sal beslis weer volgende keer gaan. Lieflike omgewing met berg en see.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Goeie dag Irene,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Gavin J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin J

Baie netjies

Kamers nuut en skoon

Kleinmond Lodge se terugvoer

Hi Gavin,

Thank you so much for the lovely review. Hope to see you soon again.

Kind regards,
Annette

Kleinmond Lodge
Jan G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Dit was uitstekend.

Ongelooflik mooi. Dit voel soos 'n 5-ster-plek.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, word op reg waardeer.

Vriendelike groete
Annette.

Kleinmond Lodge
Naomi S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S

Gerieflik, skoon, heerlike slaap en goed geleë.

Was op soek na 'n oorslaapplekkie om naweek saam met familie, wat net 'n straatblok ver was, te spandeer waar daar nie genoeg oorslaapplek was nie en hierdie was meer as ideaal. Kon lekker saam met hulle kuier, braai en ontspan en dan terugstap na ons eie bed.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Carin V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

My vriendinne was baie beïndruk met die verblyf wat ek vir ons bespreek het.

Nuut en uiters netjies. En ons is bederf met koffie, muffins en joghurt vir ontbyt, wat ons beslis nie verwag het nie. My enigste aanbeveling is dat 'n foto van die eenheid dit duidelik maak dat daar nie 'n sitkamer-area in die eenheid is met gerieflike banke nie - as ons langer gebly het, sou ons 'n gemaklike sitarea in die eenheid gemis het.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Goeie dag Carin,

Dankie vir die pragtige review.

Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Jacquelene S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquelene S

Het dit baie geniet.

Dis 'n cool plekkie en sal klein tot groot aanbeveel.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige review, hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vriendelike groete,
Annette

Kleinmond Lodge
Gerrit V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Ongetwyfeld een van die beste blyplekke waar ek nog oornag het.

Moderne, gerieflike kamers met vriendelike personeel. Volledige, toegeruste kombuis vir gaste beskikbaar met braaigeriewe. Hier kan dit lekker raak. Ek kom definitief weer vir langer.

Kleinmond Lodge se terugvoer

Goeie dag Gerrit
Baie dankie vir die pragtige review. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Annette

Kleinmond Lodge
Denosa J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denosa J

Nee, glad nie wat wat ek verwag het nie.

Die yskaste te klein. Ons het die vrou aandiens gevra om ons vleis in te stoor maar sy se ongelukkig is yskas vol maar daar was wel 'n deep freeze wat daar was bied ons 'n swart sak aan.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 19, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ea178369bdf8e4b041d51b5a61808ccfdb4099fbc36773b5855f5658abd637e834a68437cde5314ef6945e50be85530b3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 19 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3427909 19.0337403
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang