Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kleinmond Lodge

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 19, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinmond Lodge is in Kleinmond, naby die Palmietstrand, die hawe, restaurante en winkels.

Die lodge het 14 en suite-kamers, waarvan 3 volledig toegeruste familie-eenhede is. Een van die gesinseenhede is rolstoelvriendelik. Die 3 gesinskamers het slaapplek vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) en die 11 standaard-kamers het slaapplek vir 2 gaste elk.

Ander geriewe sluit gratis WiFi, parkeerplek op die perseel en gemeenskaplike braaigeriewe met stoepmeubels in. Daar word ook 'n gratis oggend happie (koffie/tee, muffin en jogurt) voorsien.

Sonsambrele en strandstoele word gratis voorsien.

Die lodge is 300 m van die Blouvlagstrand en 500 m van 'n plaaslike winkelsentrum af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Funeka M
5.0
Fantastic and Annette was a wonderful host to the ladies. Wonderful and Annette was a great host and we are definitely giving her 100%....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Amanda M
5.0
Wonderful. The lady is wonderful and our stay was just excellent, and I would recommend Kleinmond Lodge to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Marlize G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Netjies en baie mooi skoon. Die verblyf was baie gerieflik, veilig en onderdak parkering. Gasvrou is baie vriendelik en gesteld daarop dat di...
Sien meer
Jan 2025
Barend K
5.0
Modern, luuks, veilig en gemaklik. Baie lekker gebly, skoon, netjies en kan aanbeveel word.
Des 2024
Ruby P
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean, beautiful and neat. Very relaxing atmosphere. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2de Laan 19, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinmond Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 19, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ea178369bdf8e4b041d51b5a61808ccfdb4099fbc36773b5855f5658abd637e834a68437cde5314ef6945e50be85530b3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 19 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3427909 19.0337403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011