Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Garden Cottage and Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Christa S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Perfek. Perfekte oornagverblyf. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Altyd lekker en rustig. Bly altyd lekker daar. Bed, kussings en duvet baie snoesig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Lavender Garden Cottage and Lodge
Dit is altyd lekker om Danita en haar familie te huisves. Hulle is 'n stil, netjiese familie wat ons eiendom respekteer soos hul eie.

Danita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Very good. We always enjoy our stay at Lavender Garden Cottage and Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danae C
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Extremely high-end accommodations. We had a fabulous stay and actually wished we could have stayed for more than one night. Immaculately clean, perfectly apportioned, great hosts, great location – no complaints at all. Thanks so much for the hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2023

Friendly, hospitable, pet-friendly, and relaxing. We felt welcomed from the start. Our whole family slept well in comfortable and warm beds. Unfortunately, the weather did not allow us to swim. Thank you so much for babysitting our Yorkie while we were out all day. Lots of love from the Moolmans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lance S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Comfortable bed, pleasant surroundings, fit for purpose but a longer stay of 3 - 4 days might be a bit trying. Access to the room is inconvenient. Parking is limited. Coffee/tea and rusks/biscuits are advertised as part of the service. On arrival, there was 1 rusk and 5 biscuits. These were eaten between the two of us and not replenished. I m not hard up for a few rusks - it just speaks to the level of attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlik snoesig, warm ontvangs en groet, netjies en aangenaam! Die perseel en sy mense stel belang in kliëntediens en doen alles om jou verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amore S
1 nag
5.0
Jul 2022

Gerieflik. Wonderlik ontvang. Als netjies uiteen gesit en op hulle plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Gemaklike, waarde vir geld verblyf. Baie lekker gekuier. Gemaklik, goed toegerus, veilig en pragtige tuin om in te kuier. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Puik! Regtig 'n puik plek, baie goed geleë en top gasvryheid (ook vir ons Border Collie!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 19, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00462e7a0e9c944a764c305b9e82d83608fbf0d89cfe534e9a6e88783eb2e2bbc12c40b0634eca7a7d82c0313ba2af749075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 19 Water Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.973697832869 25.592503965607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang